Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
June 06, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 2 Februarie 2022, en Frankryk gaan van nou af 'n heffing lig op bekende kunswerke wat in virtuele wêrelde gebruik word....more5minPlay
June 05, 2018Middag op RSG 1Die fokus van vanjaar se Wêreld Omgewingsdag is plastiekbesoedeling. Een van die groot probleme is die mikroplastiekballetjies wat in produkte soos gesigwasmiddels en tandapasta gebruik word. Dit beland in die oseane waar die visse dit inneem. Die mens kry dan weer in wanneer hy seekos en vis eet. Sue Pyler en Ettienne Ludick praat hieroor met Eddy Rust, 'n kenner in die kosmetiese bedryf....more11minPlay

June 01, 2018Middag op RSG 1Met klimaatsverandering wat al hoe harder aan die deur klop, is omgewingsbewaring in die landbousektor nou 'n noodsaaklikheid. Lizma van Zyl praat op die vooraand van Wêreldomgewingsdag met Joan Isham van WWF-Suid-Afrika oor die aanpassings wat boere genoodsaak is om te maak om die veranderende weerpatrone te kan oorleef....more10minPlay
May 31, 2018Middag op RSG 1Die pasgekroonde Mej. SA, Tamaryn Green van die Paarl, het by Sue Pyler en Ettienne Ludick ingeloer om te gesels oor haar droom wat waar geword het, en die jaar wat vir haar voorlê....more18minPlay
May 30, 2018Middag op RSG 1Geen rokie mag vandag op Wêreld Geen-tabakdag trek nie. Rokers word vandag aangeraai om nie te rook nie. Sue Pyler praat met Dorothy du Plooy van CANSA oor die voordele daarvan om op te hou rook....more5minPlay
May 30, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 7 Julie 2025, en hoor hoekom een van die wêreld se besigste stede alle karre wat hulleself nie kan bestuur nie, uit die stadskern verban het....more6minPlay

May 29, 2018Middag op RSG 1Sue Pyler en Ettienne Ludick gesels met Irshaad Ally, Monique Rockman en Benjamin Overmeyer oor die rolprent, Nommer 37, wat oorsee opslae maak. Dit fliek bied 'n ander uitbeelding van gangsters en die lewe op die Kaapse Vlakte....more22minPlay