Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
June 27, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 28 April 2020, en tabakplante het 'n nuwe blaadjie omgeslaan in die stryd teen kanker....more5minPlay
June 22, 2018Middag op RSG 1Kenners is dit eens: vir boere om die veranderende klimaat te oorleef sal hulle alle kundigheid en inligting tot hulle beskikking moet inspan. Lizma van Zyl gesels met die uitvoerende direkteur van Hortgro, Anton Rabe, oor die uitwerking van klimaatsverandering op die sagtevrugtebedryf, en wat boere alles doen om te oorleef....more11minPlay

June 21, 2018Middag op RSG 1Joga is meer as net die posisies en asemhaling - dis 'n lewenstyl. Sue Pyler gesels met joga-instrukteur, Lea Vivier, en iemand wat joga op die vreemdste plekke doen, Lynelle Kenned....more10minPlay

June 20, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 18 September 2027, en elektriese motors het dit reggekry om op 'n dieët te gaan....more4minPlay

June 18, 2018Middag op RSG 1Roete 62 word beskou as die langste wynroete ter wêreld. Dit is 850 km lank, en strek van Constantia af tot Port Elizabeth. Sue Pyler het die lang pad gevat…...more4minPlay

June 14, 2018Middag op RSG 1Die Bloukransrivierbrug is nie slegs 'n verbinding tussen twee provinsies nie, maar ook die langste van sy soort in Afrika. Ettienne kyk na die brug wat vandag 35 jaar oud is. Hy gesels ook met Garth Solomons van Face Adrenaline, omdat die brug as n reksprongmecca beskou word....more4minPlay