Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 03, 2018Middag op RSG 1Op 3 Julie 1971 sluit Jim Morrison van THE DOORS by die 27-Klub aan, 'n donker klub van kunstenaars wat oorlede is in hul 27ste lewensjaar. Ettienne Ludick kyk na die die lewe van hierdie ikoniese kunstenaar....more5minPlay
July 02, 2018Middag op RSG 1In 2005 vind tien Band Aid-konserte wêreldwyd plaas ten behoewer van armoedeverligting. Die meesterbrein daaragter is Bob Geldof, en die idee het 20 jaar voor die 2005 konsertreeks vlam gevat. Ettienne Ludick kyk na die die geskiedenis van Band Aid, en Geldof se denkwyse oor hulp aan ander....more4minPlay

June 29, 2018Middag op RSG 1Klimaatsverandering is nie net iets waaroor grootmense hulleself bekommer nie. Jongmense is terdeë bewus van die veranderende klimaat en die bedreiging wat dit vir die aarde inhou. Lizma van Zyl gesels met 'n toegewyde onderwyseres en twee slimkop Graad 12-leerders van die Hugenote Hoërskool op Wellington oor klimaatsverandering – 'n vakgebied waaroor leerders deesdae getoets word....more10minPlay

June 28, 2018Middag op RSG 1'n Troue verg baie beplanning - van die venue en die blomme tot die gastelys en die musiek. Alles moet glad verloop. Sue Pyler het by Monique Spies, 'n trouebeplanner, gaan hoor wat al die beplanning behels....more5minPlay

June 27, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 28 April 2020, en tabakplante het 'n nuwe blaadjie omgeslaan in die stryd teen kanker....more5minPlay
June 27, 2018Middag op RSG 1Delpine van Wyk deel haar storie oor verslawing en 'n breingewas met Sue Pyler....more6minPlay