Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
June 14, 2018Middag op RSG 1Die Bloukransrivierbrug is nie slegs 'n verbinding tussen twee provinsies nie, maar ook die langste van sy soort in Afrika. Ettienne kyk na die brug wat vandag 35 jaar oud is. Hy gesels ook met Garth Solomons van Face Adrenaline, omdat die brug as n reksprongmecca beskou word....more4minPlay
June 13, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 3 Desember 2018 en die kompas is die nuutste stuk ou gereedskap wat weer gewild geword het....more5minPlay
June 13, 2018Middag op RSG 1Verna Vels sou vandag 85 jaar oud wees. 'n Vrou wat baie vermag het en ons kinderdae vir ewig verander het. Sommige mense probeer steeds haar stem namaak, maar daar is net een Liewe Heksie. Sue neem ons deur al die karakters wat deur Verna Vels vertolk is....more7minPlay

June 11, 2018Middag op RSG 1N.P. Van Wyk Louw sou vandag sy 109e verjaarsdag vier. Ettienne Ludick kyk na hierdie bekroonde digter en skrywer se lewe, en delf 'n stukkie van voorlsing van Raka op....more7minPlay

June 08, 2018Middag op RSG 1Tegnologiese ontwikkelings in die landbousektor is in die kollig. Lizma van Zyl praat met dr. Mike Wallace en FC Basson van die reuse tegnologiese spronge wat reeds gemaak is, en werp ook lig op die toekoms, veral in die lig van klimaatsverandering....more11minPlay

June 06, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 2 Februarie 2022, en Frankryk gaan van nou af 'n heffing lig op bekende kunswerke wat in virtuele wêrelde gebruik word....more5minPlay