Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
May 25, 2018Middag op RSG 1Sy het in Nelspruit grootgeword, en het na Nieu-Seeland verhuis toe sy op hoërskool was. Sy het daar begin studeer, en toe besluit om terug te keer Suid-Afrika toe. Haar ouers woon steeds daar, en sy het op haar eie haar paadjie oopgekrap in die plaaslike verrmaaklikheidsbedryf. Sue Pyler en Ettienne Ludick gesels met die aktrise Mila Guy....more16minPlay

May 25, 2018Middag op RSG 1Om deesdae 'n rekord te verbeter het geen ouderdomsbeperking nie. Hier is 'n storie oor 'n jong Indiese dogter wat berge laat krimp....more3minPlay
May 25, 2018Middag op RSG 1Lizma van Zyl praat verder met landbou-ekonoom Louw Pienaar oor die uitwerking van die droogte op die ekonomie. Hulle kyk na die sosio-ekonomiese gevolge op die landbousektor, en die noodsaaklikheid van tegnologie in die bedryf....more10minPlay

May 24, 2018Middag op RSG 1Die IBM 704-rekenaar van 1954 was eintlik die begin van die digitale musiekera. Ettienne Ludick vertel meer van die rekenaar en die eerste liedjie wat deur die rekenaar vervaardig is....more5minPlay

May 23, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 21 Oktober 2018, en kyk hoe die verlaagde belangsteling in kripto-geldeenhede talle kripto-myners in staat stel om kuberaanvalle op finansiële instansies se stelsels te loods....more5minPlay