Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 12, 2018Middag op RSG 1Selfs in die middel van winter kan grimeertendense verander. Sue Pyler het gaan uitvind wat die jongste tendense is....more5minPlay
July 11, 2018Middag op RSG 1Gholf is moeilik genoeg, so hoe moeilik moet gholf met 'n frisbee nie wees nie? Ettienne Ludick gesels met Suid-Afrika se enigste professionele frisbeegholfspeler Jon-Paul Mayers....more4minPlay
July 11, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 30 November 2018, en ons hoor hoekom hommeltuie bo helikopters verkies word in die jongste poging om transitorooftogte te bekamp....more5minPlay

July 06, 2018Middag op RSG 1Al hoe meer boere, nie net in Suid-Afrika nie, pas deesdae bewaringsboerdery toe. Dit is die praktyk om grond so ongestoord moontlik te hou om volhoubaarheid te verseker. Lizma van Zyl praat met landbouwetenskaplike dr. Johann Strauss oor die soort boerdery, en hoe dit as teenvoeter vir klimaatsverandering kan dien....more10minPlay

July 04, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 20 September 2019, en Suid-Afrika se 5G-selfoonnetwerke het gekreun onder die druk van Rugbywêreldbeker- tuistoeskouers....more6minPlay

July 03, 2018Middag op RSG 1Op 3 Julie 1971 sluit Jim Morrison van THE DOORS by die 27-Klub aan, 'n donker klub van kunstenaars wat oorlede is in hul 27ste lewensjaar. Ettienne Ludick kyk na die die lewe van hierdie ikoniese kunstenaar....more5minPlay