Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 25, 2018Middag op RSG 1Roseanne Barr is in 1990 genooi om die Amerikaanse volkslied by n bofbalwedstryd te sing. Dit is die laaste keer dat sy genooi is…...more3minPlay
July 24, 2018Middag op RSG 1Ons sien gewoonlik net die eindproduk, maar hoe begin 'n ontwerper met die konseptualisering van 'n uitrusting? Sue Pyler vrae die en vele ander vrae aan ontwerper Ann-Lee Lamprecht van Upington in die Noord-Kaap....more6minPlay

July 23, 2018Middag op RSG 1Fibo, 'n fiksheidsexpo van Europa, wat dien as 'n blik op toekomstige tegnologie en jongste tendense, is op pad na Suid-Afrika. Ettienne Ludick gesels hieroor met Llewellyn du Plessis van Urban Motion....more5minPlay

July 20, 2018Middag op RSG 1Boere in die droogtegeteisterde Wes-Kaap baat al hoe meer by 'n plan om hulle boerdery meer klimaatslim en veerkragtig te maak. Die omvattende plan, bekend as SmartAgri, is ook van toepassing op boere elders in die land wat hulleself in soortgelyke omstandighede bevind. Lizma van Zyl praat met dr. Ilse Trautmann en prof. Stephanie Midgley oor die noodsaaklike hulpmiddel vir die landbousektor....more10minPlay

July 19, 2018Middag op RSG 1Met die petrolprys en ander produkte se pryse wat amper elke maand styg, word dit al hoe moeiliker om kop bo water te hou. Vroue het nog 'n ekstra uitgawe, skoonheidsprodukte. Sue Pyler vertel hoe jy geld kan spaar en steeds mooi lyk....more6minPlay

July 17, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Februarie 2019, en ons kyk na Afrikaanse stories van ouds, wat deur avatare rondom virtuele kampvure vertel word....more5minPlay