Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 31, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 19 Oktober 2019, en ons hoor hoe hommeltuie ingespan word om mense wat hartaanvalle en beroertes gehad het, te hulp te snel....more4minPlay
July 31, 2018Middag op RSG 1Om 'n fobie te oorkom, is nie maklik nie, daarom begin tegnologie nou 'n rol speel. Skynwerklikheid word ingespan om mense van verskeie vrese te verlos. Ettienne Ludick het gaan kyk hoe dit werk....more4minPlay

July 27, 2018Middag op RSG 1'n Derde van Suid-Afrika se wynprodusente trek baie swaar, en is nie winsgewend nie. So sê Rico Basson, Vinpro se bestuurshoof. Vanjaar se wynoes was weens die droogte 15 persent kleiner as verlede jaar s'n, wat 'n bedryfsverlies van R700 miljoen beteken. Die bedrag is egter drie keer meer as daar na die volle omvang gekyk word weens wingerde wat dood is en vervang moet word. Basson praat met Lizma van Zyl oor die toekoms van die bedryf, en hoe die verliese verbruikers se sak raak....more11minPlay

July 26, 2018Middag op RSG 1Carl Jung is op 26 Julie 1875 gebore, en word beskou as een van die grondleggers van analitiese sielkunde. Sue Pyler praat met Jacomien Muller, 'n gasdosent by die Universiteit van Pretoria se Departement Sielkunde oor hierdie merkwaardige man....more6minPlay

July 25, 2018Middag op RSG 1Roseanne Barr is in 1990 genooi om die Amerikaanse volkslied by n bofbalwedstryd te sing. Dit is die laaste keer dat sy genooi is…...more3minPlay
July 25, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 30 Junie 2019, en ons kyk na nie-linêre radio, en hoe dit die gebruik van radio vir altyd sal verander....more6minPlay