Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 09, 2018Middag op RSG 1Jeugdag val op verskillende datums in verskeie lande, maar Wêreld Jeugdag word deur die VN op 12 Augustus gevier. Die VN het ook 'n nuwe gesant aangestel om die jeug se sake dop te hou. Ettienne Ludick het meer besonderhede oor hierdie dag....more4minPlay
August 09, 2018Middag op RSG 1Groen is veel meer as net 'n kleur. Dis deesdae ook 'n rigtingaanwyser van hoe ons moet leef om die aarde vir die nageslag te bewaar. Anel Blignaut van 'n organisasie wat die landbousektor se koolstofvoetspoor meet, vertel van hulle spesiale rekenaar wat kweekhuisgasvrystellings bereken. Sy gee ook wenke hoe elkeen van ons ons koolstofvoetspoor kan verklein....more10minPlay

August 08, 2018Middag op RSG 1Dis vandag Wêreld Inheemse Bevolkingsdag. Sue Pyler en Ettienne Ludick gesels met Denver Breda, 'n Khoisan-aktivis, oor wat die dag behels. Hulle leer ook 'n paar woorde in die Khoi-taal....more12minPlay

August 08, 2018Middag op RSG 1Plastiek bedreig die planeet, en dit is slegs die mens wat dit kan red. Sommige mense is groot voorstaanders van geen plastiek, en dit begin by iets so klein soos 'n plastiekstrooitjie. Johan Orffer evan Naturstraw en sy vennoot, Hanre Retief, het mense begin bewus maak van alternatiewe. Sue Pyler het met hom gepraat....more3minPlay
August 08, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 20 Julie 2035, en ons hoor hoekom wetenskaplikes, wat op die ITER-projek werk, nou dieselfde beskerming as BBP's moet kry....more5minPlay

August 08, 2018Middag op RSG 1Plastiek bedreig die planeet, en dit is slegs die mens wat dit kan red. Sommige mense is groot voorstaanders van geen plastiek, en dit begin by iets so klein soos 'n plastiekstrooitjie. Johan Orffer evan Naturstraw en sy vennoot, Hanre Retief, het mense begin bewus maak van alternatiewe. Sue Pyler het met hom gepraat....more2minPlay
August 07, 2018Middag op RSG 1'n Mite word soms so wyd versprei, dat mense dit as 'n feit aanvaar. Ettienne Ludick kyk na 'n paar voorbeelde....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.