Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 21, 2018Middag op RSG 1Johan Lamprecht, die president van die Kattevereniging van Suider Afrika en visepresident van die Wêreld Kattefederasie, weet só baie van katte dat hy en sy vrou se belangstelling meer neig na die skaarste katrasse. Sue Pyler praat met hom oor die katte wat hy by die huis het, maar hulle begin by die vyf skaarste katrasse....more11minPlay
August 20, 2018Middag op RSG 1Jy mag dalk dink dis Engels... of Chinees… of dalk Grieks. Om 'n Babelse verwarring te vermy, kyk Ettienne Ludick na die drie tale wat die meeste gepraat word in die wêreld....more2minPlay
August 16, 2018Middag op RSG 1Kommunikasie is noodsaaklik oor klimaatsverandering, en die media speel 'n kardinale rol om boere van inligting te voorsien. Lizma van Zyl praat met die redakteur van 'n landboutydskrif oor die rol van die media, en hoe inligting wat só versprei word, boere en produsente in staat stel om meer klimaatslim te werk te gaan en dus veerkragtig te kan bly....more9minPlay
August 16, 2018Middag op RSG 1Enige ander bekende blondekop dame kan maar eenkant toe staan, want Mae West was die oorspronklike "bombshell". Sue Pyler kyk na haar lewe en pittige gesegdes....more5minPlay
August 16, 2018Middag op RSG 1'n Bruilof is 'n wonderlike ding. Daar is baie kos en lekker kuier met vriende, maar watter impak het dit op die omgewing? Ettienne Ludick gesels met 'n voormalige Mej. Aarde SA oor ekovriedelike troues....more5minPlay
August 15, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 4 April 2019, en ons hoor hoe boere gebruik maak van 'blockchain' om meer wins te maak as in die afgelope 20 jaar....more5minPlay
August 14, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick kyk na 'n paar dinge wat jy in ag moet neem wanneer jy plastiekhouers wil gebruik om water te stoor....more4minPlay
August 13, 2018Middag op RSG 1Het jy geweet die soort troeteldier wat jy het, verklap baie oor jou persoonlikheid? Sue Pyler kyk na troeteldiere, van honde en katte tot perde en reptiele....more5minPlay
August 13, 2018Middag op RSG 1Het jy geweet die soort troeteldier wat jy het, verklap baie oor jou persoonlikheid? Sue Pyler kyk na troeteldiere, van honde en katte tot perde en reptiele....more5minPlay
August 09, 2018Middag op RSG 1Jeugdag val op verskillende datums in verskeie lande, maar Wêreld Jeugdag word deur die VN op 12 Augustus gevier. Die VN het ook 'n nuwe gesant aangestel om die jeug se sake dop te hou. Ettienne Ludick het meer besonderhede oor hierdie dag....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.