Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 31, 2018Middag op RSG 1Prinses Diana het vandag 21 jaar gelede, op 31 Augustus 1997, in 'n motorongeluk in Parys, Frankryk, gesterf. Sue Pyler kyk terug na die gebeure....more9minPlay

August 31, 2018Middag op RSG 1Hulle sê jy kan nie appels met pere vergelyk nie, en in die landbousektor is dit net so waar. Appels benodig koue eenhede om te kan groei, so die vrug word erger geraak deur stygende temperature weens klimaatsverandering. Lizma van Zyl praat met prof. Wiehann Steyn van Hortgro Science oor die vooruitsigte vir Suid-Afrika se appelbedryf....more11minPlay
August 30, 2018Middag op RSG 1Mary Wollstonecraft Shelley was 'n Engelse skrywer en dramaturg, wat bekend is vir haar Gotiese roman, Frankenstein. Sy is vandag 221 jaar gelede, op 30 Augustus 1797 in Londen gebore. Ettienne Ludick kyk na haar lewe en werk....more3minPlay

August 29, 2018Middag op RSG 1Het jy al ooit gewonder oor moontlike werksgeleenthede in die veld van kodering? Dalk stel jy net belang in 'n beroepsverandering, of dalk is jy op skool en nie seker wat om na skool te swot nie. Ettienne Ludick en Sue Pyler het meer uitgevind oor kodering by Ansophie Strydom, kommunikasiebestuurder by SAP. Sy vertel ook van SAP se Afrika-koderingsweek....more8minPlay

August 29, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 16 Junie 2022, en ons hoor van duisende mense wat op straat sit is nadat 'n kubervirus hulle huise se slimdeure nutteloos gelaat het....more5minPlay

August 29, 2018Middag op RSG 1Om 'n foto neem, is deesdae baie maklik met selfone. Maar wanneer is die eerste digitale foto geneem? Ettienne Ludick het uitgevind dat dit al 43 jaar gelede gebeur het, lank voor die tyd van slimfone en digitale kameras....more3minPlay