Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
September 06, 2018Middag op RSG 1Beatrix Potter het Peter Rabbit geskep toe sy in haar dertigs was. Die karakter is ouer as 100 jaar, maar word steeds voorgehou word as 'n fantastiese kinderverhaal....more3minPlay
September 06, 2018Middag op RSG 1Die omvang van die sogenaamde Vierde Industriële Revolusie (4IR) waarin ons onsself nou bevind, strek veel wyer as blote slim- en konnektiewe toestelle, masjiene en stelsels. Die 4IR mik na 'n versmelting van die fisiese, digitale en biologiese wêrelde. Die uitwerking hiervan op die landbousektor is niks minder nie as revolusionêr. Lizma van Zyl praat et twee kenners oor wat hierdie revolusie is, en hoe boere dit in die lig van klimaatsverandering vir hulle kan laat werk....more10minPlay
September 06, 2018Middag op RSG 1Gustav Pienaar het as kind 'n handtekeningboekie gekry, en was nie vreeslik beïndruk daarmee nie. Vandag het hy 'n groot handtekeningversameling opgebou waarmee hy nou met trots kan spog by Sue Pyler....more6minPlay

September 05, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 9 Oktober 2023, en ons hoor van die groot spesiale aanbiedinge wat in die virtuele wêreld beskikbaar is as gevolg van die virtuele eiendomsborrel wat gebars het....more6minPlay
September 04, 2018Middag op RSG 1Op 4 September 1882 skakel Thomas Edison 'n gedeelte van New York se ligte aan. Ettienne Ludick kyk na Edison se lewe en werk....more4minPlay
September 04, 2018Middag op RSG 1Op 4 September 1882 skakel Thomas Edison 'n gedeelte van New York se ligte aan. Ettienne Ludick kyk na Edison se lewe en werk....more4minPlay
September 03, 2018Middag op RSG 1Sue Pyler kyk na 'n paar dinge wat jy moontlik geweet het… of dalk nie!...more9minPlay
September 03, 2018Middag op RSG 1Sue Pyler kyk na 'n paar dinge wat jy moontlik geweet het… of dalk nie!...more9minPlay
August 31, 2018Middag op RSG 1Hulle sê jy kan nie appels met pere vergelyk nie, en in die landbousektor is dit net so waar. Appels benodig koue eenhede om te kan groei, so die vrug word erger geraak deur stygende temperature weens klimaatsverandering. Lizma van Zyl praat met prof. Wiehann Steyn van Hortgro Science oor die vooruitsigte vir Suid-Afrika se appelbedryf....more11minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.