Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
September 19, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 2 November 2035, en ons hoor hoe kuberkrakers verantwoordelik was vir vullisopeenhoping in 'n gewilde rykmansbuurt in Kanada....more7minPlay
September 19, 2018Middag op RSG 1Besighede kan nie deesdae sonder 'n webwerf oorleef nie. Sue Pyler wou by grafiese ontwerper Jolande Coetzee-De Bruin weet wat'n webtuiste laat uitstaan en uniek maak....more6minPlay
September 18, 2018Middag op RSG 1Toeganklikheid tot openbare plekke vir mense met gestremdhede bly 'n kopseer omdat instansies nie behoorlik hiervoor voorsiening maak nie. Ettienne Ludick en Sue Pyler praat met Danie Marais, bestuurder by die Nasionale Raad vir en van Persone met Gestremdhede, oor strande en die rol wat hulle gespeel het om te verseker dat Muizenbergstrand in die Wes-Kaap strand-rolstoele gekry het....more7minPlay

September 14, 2018Middag op RSG 1Jy kan geld bespaar deur mooi na jou motor te kyk, en slimmer te bestuur. Ettienne Ludick gee 'n paar wenke....more4minPlay

September 14, 2018Middag op RSG 1Daar is onteenseglike bewyse dat klimaatsverandering 'n uitwerking op die mens se psige het. Al hoe meer mense begin aan geestessiektes ly weens onsekerheid oor die toekoms. Boere gaan veral gebuk onder geweldige spanning. Lizma van Zyl praat met psigiater dr. John Parker oor wat mens te doen staan wanneer vrese oor klimaatsverandering en die toekoms gemoedsrus begin bedreig....more10minPlay

September 13, 2018Middag op RSG 1Vier vriende en 'n hond. Wie sou kon dink dat 'n televisie-animasiereeks vir so lank op die kassie sou bly om jonk en oud te vermaak. Sue Pyler gaan soek vir Scooby-Doo......more5minPlay