Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
September 12, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 16 Augustus 2029, en ons hoor hoekom dokters gesukkel het om 'n uitbreking van malaria te identifiseer....more6minPlay

September 11, 2018Middag op RSG 1Fetale Alkoholsindroom is 'n groot probleem in Suid-Afrika. Ettienne Ludick praat met Jaco Louw, projekbestuurder by die Instituut vir Alkoholverwantenavorsing, oor die probleem van verwagtende vroue wat alkohol drink....more4minPlay

September 10, 2018Middag op RSG 1Dis Toerismemaand en die fokus is nie net op wat gedoen kan word as toeris in Suid-Afrika nie, maar ook op die broodnodige finansiële inspuiting wat dit aan die ekonomie besorg....more5minPlay

September 07, 2018Middag op RSG 1Vrydag 7 September is weer Loslitdag en vanjaar se tema is “Be an Everyday Hero with persons with disabilities!” . Die doel met die bewusmakingsveldtog is om geld in te samel vir persone met gestremdhede. Sue en Ettienne gesels met Danie Marais Swanepoel, bestuurder by die nasionale raad vir mense met gestremdhede....more6minPlay

September 06, 2018Middag op RSG 1Die omvang van die sogenaamde Vierde Industriële Revolusie (4IR) waarin ons onsself nou bevind, strek veel wyer as blote slim- en konnektiewe toestelle, masjiene en stelsels. Die 4IR mik na 'n versmelting van die fisiese, digitale en biologiese wêrelde. Die uitwerking hiervan op die landbousektor is niks minder nie as revolusionêr. Lizma van Zyl praat et twee kenners oor wat hierdie revolusie is, en hoe boere dit in die lig van klimaatsverandering vir hulle kan laat werk....more10minPlay
September 06, 2018Middag op RSG 1Beatrix Potter het Peter Rabbit geskep toe sy in haar dertigs was. Die karakter is ouer as 100 jaar, maar word steeds voorgehou word as 'n fantastiese kinderverhaal....more3minPlay