Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
September 26, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 14 Oktober 2039, en ons hoor hoe nano-robotte die oorsaak van 'n massiewe kragonderbreking was....more5minPlay
September 26, 2018Middag op RSG 1Weet jy wat kriptogeldeenhede is? Sue Pyler het by Jaco Gerrits, 'n tech-entrepreneur, meer hieroor gaan uitvind....more6minPlay
September 25, 2018Middag op RSG 1Mensehandel, asook al meer vermiste kinders wat aangemeld word is 'n daaglikse realiteit in Suid-Afrika. Ettienne en Sue gesels met Elanie Kruger, gewese slagoffer van mensehandel, oor haar ervaring en die werk wat sy tans doen om vermistekinders en mense te probeer terugkry en rehabiliteer....more29minPlay

September 21, 2018Middag op RSG 1Indringerplante is 'n groot kopseer vir boere, veral in streke waar water skaars is. Die plante, wat baie vinnig versprei en water soos sponse opsuig, dra onder meer by tot 'n verlies aan biodiversiteit, verhoog die risiko van brande en veroorsaak blokkasies in rivierstelsels. Lizma van Zyl praat met twee kenners wat eerstehandse ondervinding het van die skade wat indringerplante aanrig....more11minPlay
September 21, 2018Middag op RSG 1Braai is een van Suid-Afrika se erfenisse wat mense oor grense bymekaarbring. Maar hoe braai mense in ander lande? Ettienne Ludick het gaan uitvind of dit werklik so baie verskil van die manier waarop ons dit hier doen....more5minPlay
September 21, 2018Middag op RSG 1Braai is een van Suid-Afrika se erfenisse wat mense oor grense bymekaarbring. Maar hoe braai mense in ander lande? Ettienne Ludick het gaan uitvind of dit werklik so baie verskil van die manier waarop ons dit hier doen....more4minPlay
September 21, 2018Middag op RSG 1Indringerplante is 'n groot kopseer vir boere, veral in streke waar water skaars is. Die plante, wat baie vinnig versprei en water soos sponse opsuig, dra onder meer by tot 'n verlies aan biodiversiteit, verhoog die risiko van brande en veroorsaak blokkasies in rivierstelsels. Lizma van Zyl praat met twee kenners wat eerstehandse ondervinding het van die skade wat indringerplante aanrig....more11minPlay
September 19, 2018Middag op RSG 1Besighede kan nie deesdae sonder 'n webwerf oorleef nie. Sue Pyler wou by grafiese ontwerper Jolande Coetzee-De Bruin weet wat'n webtuiste laat uitstaan en uniek maak....more6minPlay
September 19, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 2 November 2035, en ons hoor hoe kuberkrakers verantwoordelik was vir vullisopeenhoping in 'n gewilde rykmansbuurt in Kanada....more7minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.