Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
October 11, 2018Middag op RSG 1Honderde vroue in Suid-Afrika het nie genoeg geld vir hulle basiese behoeftes nie. Een baie belangrike item vir 'n jong vrou is sanitêre doekies. Daar kan nie toegelaat word dat vrouwees in die pad staan van 'n meisie se opvoeding nie! Sue Pyler gesels hieroor met Sybil Smit van Palesa Pads....more6minPlay
October 10, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 28 April 2022, en ons hoor van 'n petisie wat begin is om verlofure te bepaal deur die meting van werklike produktiewe werksure, eerder as net aanwesige ure....more7minPlay
October 10, 2018Middag op RSG 1Dis vandag Wêreld Geestesgesondheidsdag. Die doel is om bewustheid te skep oor die geestesprobleme wat baie mense ervaar. Ettienne Ludick en Veronique van Heyningen Pieterse praat hieroor met Nicole Breen van die Vereniging vir Geestesgesondheid....more4minPlay
October 09, 2018Middag op RSG 1Die BMI-skaal bepaal hoe oorgewig, gesond of ondergewig jy is. Ettienne Ludick gesels met 'n kenner hieroor, en kyk ook na moontlike struikelblokke in die stryd om gewig te verloor....more5minPlay
October 05, 2018Middag op RSG 1Van die eienaar van 'n multimiljoen dollar maatskappy tot die eerste van die #MeToo oortreders wat in hegtenis geneem is... Harvey Weinstein se val van roem het in 2017 op 5 Oktober begin met 'n berig in die New York Times…...more3minPlay
October 05, 2018Middag op RSG 1Boerderypraktyke moet in die lig van klimaatsverandering aangepas word. Een maatreël om boere veerkragtig te hou, is die plant van alternatiewe gewasse. Lizma van Zyl praat met die Wes-Kaapse Departement van Landbou se Hoofdirekteur: Navorsing en Tegnologie-ontwikkeling, dr. Ilse Trautmann, oor die noodsaaklikheid daarvan dat boere en produsente nie al hulle eiers in een mandjie sit met produksie nie....more10minPlay

October 04, 2018Middag op RSG 1Met die agtste petrolprysverhoging in tien maande, is dit tyd om drastiese veranderinge te maak aan jou begroting. Sue Pyler gesels met Matthys Potgieter oor hoe jy deesdae nog kan spaar....more14minPlay