Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
October 19, 2018Middag op RSG 1Dis nie net ouers en familie wat moet omsien na kinders met Downsindroom nie. Onderwysers speel ook 'n groot rol in hulle lewe. Sue Pyler gesels met 'n onderwyseres oor Nasionale Downsindroomdag....more14minPlay
October 19, 2018Middag op RSG 1Daar word beraam dat 30% van alle voedsel wêreldwyd jaarliks vermors word. Die massa afval op stortingsterreine is een van die hoofoorsake van klimaatsverandering. Lizma van Zyl praat met die WNNR se hoofnavorser, prof. Suzan Oelofse, oor hoe elkeen 'n rol kan speel om kosvermorsing en voedselverliese te beperk....more10minPlay
October 18, 2018Middag op RSG 1WiFi se regte naam is eintlik IEEE 802.11! Kan jy deesdae jou lewe indink sonder hierdie noodsaaklike verbinding?...more6minPlay
October 18, 2018Middag op RSG 1WiFi se regte naam is eintlik IEEE 802.11! Kan jy deesdae jou lewe indink sonder hierdie noodsaaklike verbinding?...more6minPlay
October 17, 2018Middag op RSG 1Baie mense sal hulle Desembervakansie in die Kaap deurbring. Hou ingedagte dat jy water soos 'n Kapenaar sal moet gebruik! Ettienne Ludick het met Jean-Mari de Waal van Wes-Kaap Waterwese hieroor gesels....more3minPlay

October 17, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 13 Mei 2021, en ons hoor van die rekord wat opgestel is deur Milla Vanilla, 'n virtuele realiteitswese....more6minPlay
October 16, 2018Middag op RSG 1Die feestyd is om die draai, en met baie mense wat die langpad aandurf word daar weer 'n beroep deur die DBV gedoen om gebeurlikheidsplanne vir jou viervoetige vriende te maak....more4minPlay
October 12, 2018Middag op RSG 1Ettienne Ludick en Sue Pyler praat met dr. Johan Lemure van die Worcester Radiologie-afdeling oor beendigtheid en hoe dit getoets word....more4minPlay
October 12, 2018Middag op RSG 1Waterbeperkings in die Wes-Kaap is verslap, maar dit beteken nie dat die droogte gebreek is en dat mense water weer kwistig kan gebruik nie. Lizma van Zyl praat met Andre Roux, spesiale regeringswateradviseur vir die provinsie, oor die pad vorentoe, en die stand van watersake in ander provinsies. Ons hoor ook by 'n paar Kapenaars of hulle die goeie gewoontes wat tydens die ergste droogte aangekweek moes word, steeds gaan voortsit....more11minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.