Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
November 07, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 28 Februarie 2019, en ons gesels oor hoe sneeu die opwinding van die naderende Brexit gevries het....more7minPlay
November 06, 2018Middag op RSG 1Die Wes-Kaapse Landbouwerker van die Jaar is onlangs aangewys. Isaac Ntoto se positiewe ingesteldheid het gemaak dat hy uitgestaan het bo die res, waar hy met aarbeie doenig is in die Mosselbaai-omgewing. Sue Pyler het met hom gesels....more5minPlay
November 05, 2018Middag op RSG 1Dit is deesdae 'n noodsaaklikheid vir enige onderneming om 'n webwerf te hê. Ettienne Ludick gesels met 'n kenner oor webtuisteontwerp, en hoekom n aanlynteenwoordigheid deesdae 'n moet is vir enige persoon of besigheid....more3minPlay
November 02, 2018Middag op RSG 1Groot dele van die Suid-kaap het net begin herstel na verlede jaar se verwoestende brande, toe honderde brandbestryders die afgelope paar dae weer moes bontstaan om 'n tragedie in die streek af te weer. Lizma van Zyl het onlangs met Gerard Otto, die hoof van Tuinroete Rampbestuur, oor verlede jaar se wegholbrande gepraat. Hy het toe gewaarsku dat dit net 'n kwessie van tyd is voordat brande weer uitbreek. Otto vertel van die reuse taak wat dit verlede jaar was om die brande in bedwang te bring, en die verbete pogings deur inwoners om hulle lewe ná die tyd weer op koers te kry....more10minPlay
November 02, 2018Middag op RSG 1Google is soveel meer as net 'n soekenjin. Ettienne Ludick kyk na die interessanthede wat Google aan jou as gebruiker bied....more3minPlay
November 01, 2018Middag op RSG 1'n Oorsese reis is dalk nie deel van jou vakansieplanne nie, maar Desember skuif nader en jy het wegbreek nodig. Sue Pyler kyk na 'n paar gewilde vakansiebestemmings....more5minPlay
October 31, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 31 Oktober 2020, en ons hoor hoekom 'n bekende boer van Somerset-Wes onbeplande internetfaam behaal het met 'n blikkie spuitverf en 'n swetterjoel kwetswoorde....more6minPlay
October 29, 2018Middag op RSG 1Waar kom die term "Blou Maandag" vandaan? Sue Pyler gaan soek die pienk in Blou Maandag, en help jou om die dag op te kikker....more7minPlay
October 26, 2018Middag op RSG 1Wat gebeur alles agter en voor die skerms wanneer 'n provinsie hom in 'n krisis bevind, soos wat nog onlangs die geval in die Wes-Kaap was. Lizma van Zyl vra die vraag aan 'n man wat tydens die waterkrisis moes bontstaan om die publiek en media se vrae te beantwoord. James Brent Styan werp ook lig op rampbestuur in die algemeen, en deel die lesse wat uit 'n krisissituasie geleer word....more10minPlay
October 25, 2018Middag op RSG 1Danksy tegnologie kan sekere dinge lank voor die tyd bepaal word. Sue Pyler gesels met dr. Christa North van Geneway oor hoe DNS-toetse deesdae help met jou gesondheid....more5minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.