Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
October 24, 2018Middag op RSG 1Suid-Afrikaners spandeer elke maand tussen 17 en 500 uur in die verkeer, daarom is dit belangrik om jouself te vermaak (en dalk ander ook) in die verkeersknope. Ettienne Ludick het 'n paar wenke oor hoe jy die lewe in die druk verkeer meer draaglik kan maak....more3minPlay

October 24, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 18 September 2020, en ons vind meer uit van slim en dom asblikke....more5minPlay

October 23, 2018Middag op RSG 1Op 23 Oktober 2001 word die iPod deur Steve Jobs aan die wêreld bekendgestel - 'n llein toestel wat draagbare musiek die toekoms sou inlei. Ettienne Ludick kyk na die bekendstelling, en hoe die iPod die afgelope bykans twee dekades gevaar het....more4minPlay

October 22, 2018Middag op RSG 1Oktober is geestesgesondheidsmaand. Ettienne Ludick en Sue Pyler praat met Petro de Villiers oor haar onlangse diagnose met ADHD, die simptome wat sy jare lank ervaar, en hoe sy dit nou hanteer....more7minPlay

October 19, 2018Middag op RSG 1Daar word beraam dat 30% van alle voedsel wêreldwyd jaarliks vermors word. Die massa afval op stortingsterreine is een van die hoofoorsake van klimaatsverandering. Lizma van Zyl praat met die WNNR se hoofnavorser, prof. Suzan Oelofse, oor hoe elkeen 'n rol kan speel om kosvermorsing en voedselverliese te beperk....more10minPlay
October 19, 2018Middag op RSG 1Dis nie net ouers en familie wat moet omsien na kinders met Downsindroom nie. Onderwysers speel ook 'n groot rol in hulle lewe. Sue Pyler gesels met 'n onderwyseres oor Nasionale Downsindroomdag....more14minPlay