Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
December 12, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 1 Desember 2025, en ons hoor hoekom 'n gedetailleerde video van 'n bankroof nie genoeg was om 'n berugte bende vas te trek nie....more6minPlay
December 07, 2018Middag op RSG 1Die kollig val op huishoudelike afvalbestuur, en hoe om dit eko-vriendelik te doen. Lizma van Zyl gesels met die man wat in die Wes-Kaap in beheer is van die reuse taak, Eddie Hanekom. Hy gee handige wenke en verduidelik hoekom dit so belangrik is dat ons twee keer dink voor ons koop en wanneer ons van ons oorskiet ontslae raak....more11minPlay
December 05, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 18 September 2019, en ons hoor hoe die virtuele kopstuk verantwoordelik was vir die rekord finansiële resultate van Suid-Afrika se grootste selfoonoperateur....more7minPlay
December 03, 2018Middag op RSG 1Is jy in staat om jouself te verdedig wanneer jy jouself in 'n situasie bevind waar jy aangeval of beroof word? Sal jy jouself kan beskerm? Selfverdediging is 'n vaardigheid wat almal in Suid-Afrika moet aanleer. Oscar Knoester is 'n Olimpiese Judo-skeidsregter wat al 53 jaar lank die sport beoefen. Christelle van Tonder gesels met Oscar oor hoe veral vrouens hulleself kan bemagtig....more8minPlay
November 30, 2018Middag op RSG 1Dis nou belangriker as ooit om in hernubare energie te belê. So sê internasionale kenners wat waarsku dat die aarde se temperatuur binne die volgende elf jaar met drie grade kan styg as daar nie drastiese ingryping is nie. Lizma van Zyl gesels met 'n internasionale deskundige op die gebied van hernubare energie, prof. Dieter Holm, oor volhoubare opsies vir die toekoms....more10minPlay
November 28, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 3 Oktober 2019, en ons hoor hoekom 'n groot tulpskou sonder tulpe gelaat is omdat 'n grassnyer sonsteek opgedoen het!...more6minPlay
November 23, 2018Middag op RSG 1Roald Dahl was 'n Walliese roman- en kortverhaalskrywer, wat bekendheid verwerf het vir sy kinderverhale. Van die gewildste verhale wat uit sy pen Charlie and the Chocolate Factory, James and the Giant Peach en Matilda. Hy is op 23 November 1990 in die ouderdom van 74 jaar oorlede. Sue Pyler kyk na sy lewe en nalatenskap....more7minPlay
November 23, 2018Middag op RSG 1Boere in die droogtegeteisterde Wes-Kaap kan danksy satelliet-gebaseerde inligting veel meer doeltreffende watergebruik toepas. Die inligting kan verkry word op 'n gratis openbare webportaal, Fruitlook. Lizma van Zyl praat met projekbestuurder dr. Caren Jarmain oor hoe die inisiatief boere se lewe vergemaklik en gemoedsrus verskaf....more10minPlay
November 22, 2018Middag op RSG 1Theo Adams, bemarkingsdirekteur van die Herold Meander aan die Tuinroete vertel vir Sue Pyler en Ettienne Ludick van die brande wat verlede maand so erg gewoed daar by hulle....more11minPlay
November 21, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 5 Junie 2022, en ons gesels oor hoekom dit van nou af nie meer saak maak as jy aanmekaar mense se name vergeet nie....more6minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.