Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
January 23, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 9 November 2021, en ons hoor hoe virtuele kampvure en tuimeltreine 'n positiewe invloed op jou gemoedstoestand kan hê....more6minPlay
January 22, 2019Middag op RSG 1Soms is dit goed om net weer herinner te word aan die basiese dinge soos kantooretiket. Sue Pyler bespreek die moets en moenies van jou optrede by die werk....more4minPlay
January 18, 2019Middag op RSG 1Koolstofdioksiedvrystellings moet binne die volgende elf jaar met 45% verlaag word as 'n ramp afgeweer wil word. Só sê klimaatsveranderingkenner prof. Francois Engelbrecht. Lizma van Zyl gesels met hom oor die bevindings van hulle interregeringspaneel-verslag, en veral wat vir Suidelike Afrika voorlê gegewe die verwagte skerp temperatuurstygings oor die volgende paar dekades....more10minPlay
January 18, 2019Middag op RSG 1Soos die jare aanstap, so verander tendense. Sue Pyler het gaan uitvind of grimering weer die minder-is-mooier-neiging volg....more8minPlay
January 17, 2019Middag op RSG 1Het jy al ooit daaraan gedink dat tegnologie jou kind se skoolloopbaan kan bevoordeel? Sue Pyler kyk na wat jy kan doen om jou kind te help met hedendaagse tegnologie....more4minPlay
January 16, 2019Middag op RSG 1Willrico Coetzee van Vredenburg het as 'n gids gewerk in Vioolsdrift op die Oranjerivier. Sue Pyler en Ettienne Ludick gesels met hom oor sy ervaring as riviergids....more11minPlay
January 16, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 3 September 2019, en ons hoor hoekom 'n voormalige wen-wynproewer nou aan dronkverdriet lei....more4minPlay
January 11, 2019Middag op RSG 1Verskeie plaaslike dierspesies staar uitwissing in die gesig weens stygende temperature. Lizma van Zyl gesels met dr. Ernst Baard van Cape Nature oor die uitwerking van klimaatsverandering op veral kleiner diere, en 'n langtermynplan om deur middel van bewaringsgebiede groter beweegruimte vir plant- en dierbevolkings te skep....more11minPlay
January 09, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 5 Maart 2023, en ons hoor hoe 'n viskoekie verantwoordelik is vir 'n hofsaak teen Amerika se grootste kitskoskettinggroep....more6minPlay
January 09, 2019Middag op RSG 1Sue Pyler was by 'n perdestal buite Pretoria waar sy die grootste Clydesdale-perd in Suid-Afrika gesien het....more5minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.