Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 13, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 7 Augustus 2022, en ons hoor hoekom biervervaardigers boos is oor die BaksteenBottel....more5minPlay
February 12, 2019Middag op RSG 1Aspergers is 'n soort outisme wat nie altyd korrek gediagnoseer word nie. Beroemdes wat daarmee gediagnoseer is, sluit groot geeste in soos Abraham Lincoln, Beethoven en Steve Jobs in. Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Emile Gouws oor hierdie vorm van outisme. Emile is besig met sy doktorsgraad oor sy ervaring van die toestand....more23minPlay
February 11, 2019Middag op RSG 1Royston Stoffels, 'n man wat al 42 jaar lank in die vermaaklikheidsbedryf is, het saam met Sue Pyler kom sit en gesels van sy dae in Soutrivier, onderwyser wees in Distrik 6 tot akteur in TV-rolle, op die silwerdoek en op die planke....more11minPlay
February 08, 2019Middag op RSG 1Die woord, rekenaar, is meer as 400 jaar gelede die eerste keer deur die mens gebruik! Dit het egter nie na 'n skootrekenaar soos ons dit ken, verwys nie. Ettienne Ludick het ondersoek ingestel....more4minPlay
February 08, 2019Middag op RSG 1Hoe 'n groot rol kan en behoort provinsiale regerings in munisipaliteite te speel met betrekking tot klimaatsverandering? Lizma van Zyl praat hieroor met die Wes-Kaapse klimaatsverandering direkteur, Goosain Isaacs. Hy vertel dat daar weens klimaatsverandering elders in Afrika, 'n toestroming van mense na die Wes-Kaap verwag word, wat druk op hulpbronne soos water en elektrisiteit sal plaas....more9minPlay
February 06, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 3 Julie 2023, en ons hoor hoekom hommeltuie die oorsaak is van lewensredders wat nie meer die beste lywe op die strand het nie....more5minPlay
February 06, 2019Middag op RSG 1Michelle Pickover en ander lede van die EMS Stigting wil graag vir Lammie die Olifant help. Lammie het almal wat sy ken, verloor. Sy word steeds by die Johannesburgse Dieretuin aangehou....more9minPlay
February 04, 2019Middag op RSG 1Weet jy waarvoor kasterolie alles gebruik kan word? Sue Pyler het by 'n paar mense gaan uitvind....more4minPlay
February 01, 2019Middag op RSG 1Weerstandigheidsdenke is noodsaaklik in die stryd teen klimaatsverandering. So sê prof. Oonsie Biggs, 'n wêreldkenner op die gebied van sosio-ekologiese stelsels. Lizma van Zyl hoor by hom oor wat weerstandigheidsdenke behels, en hoe ons dit tot positiewe verandering kan inspan. Die uitwerking van 'n vinnigveranderende klimaat op bevolkingsgroei is ook in die kollig....more10minPlay
February 01, 2019Middag op RSG 1Gratis WiFi is deesdae oral beskikbaar, maar hoe veilig is dit? Sue Pyler het gaan uitvind....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.