Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 14, 2019Middag op RSG 1Wat is die verskil tussen 3G, 4G en 5G. Wat behels 5G-tegnologie? Ettienne Ludick gesels hieroor met Suria de Beer van die Centurion Akademie....more4minPlay
March 13, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 14 Mei 2022, en ons hoor hoe hologramme bejaardes help om gesond en gelukkig te leef....more6minPlay
March 12, 2019Middag op RSG 1Die gemeenskappe van Bosbokrand in Mpumalanga trek voordeel uit die nuwe Maroela Kultuurroete wat in November 2018 bekendgestel is. Ettienne Ludick kyk na die doel van die roete, en wat jy daar kan sien en doen sou jy die kulturele rigting wil inslaan....more3minPlay
March 08, 2019Middag op RSG 1Klimaatsverandering ontsien niemand of niks nie. Van die wêreld se hardwerkendste diere, donkies, ly reeds onder stygende temperature, meer hittegolwe en langer droogtes. Lizma van Zyl gesels met Annemarie van Zijl van die Eseltjiesrus Donkey Sanctuary oor wat gedoen kan word om die werkesels, wat 'n reuse rol in oorlewingsboerdery in Afrika speel, se lewens 'n bietjie makliker te maak....more11minPlay
March 05, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 18 Junie 2020, en ons hoor hoe 'n motorvervaardiger se bemarkingsplanne in die wiele gery is....more6minPlay
March 05, 2019Middag op RSG 1Ettienne Ludick praat met sportsielkundige dr. Jannie Putter oor motivering, hoekom dit belangrik is, en die gebruik van musiek in die motiveringsproses....more17minPlay
March 01, 2019Middag op RSG 1Die suksesvolle en hernubare gebruik van energie begin by bewusmaking. So sê 'n wêrelddeskundige op die gebied, prof. Dieter Holm. Hy vertel vir Lizma van Zyl hoekom dit belangrik is dat jongmense die lig sien en leiding neem. Hy verduidelik ook hoekom kernenergie nie nou 'n opsie vir veral die landbousektor is nie....more11minPlay
February 28, 2019Middag op RSG 1Die Maputo-Katembebrug is Afrika se langste hangbrug, en is verlede jaar geopen. Dit verbind Maputo aan die noordekant van Maputobaai met die voorstad, Katembe, aan die suidekant van die baai. Ettienne Ludick vertel hoe dit mense se reistyd verlaag het en die ekonomie van die gebied 'n hupstoot gee....more3minPlay
February 27, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 23 Januarie 2030 en ons hoor hoe vliegrugsakke die boef se beste vriend geword het....more5minPlay
February 26, 2019Middag op RSG 1Sue Pyler kyk na goeie plaasvervangers vir al die plastiek waaraan ons so gewoond geraak het....more5minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.