Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 28, 2019Middag op RSG 1Wat behels voedselwetenskap? Ettienne gesels met Prof Gunnar Sigge van die Universiteit Stellenbosch hieroor....more6minPlay
March 27, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 3 Maart 2020, en ons hoor van persoonlike elektroniese mediese rekords, wat nou internasionaal beskikbaar gemaak kan word deur middel van Blockchain-tegnologie en slimkontrakte....more6minPlay
March 21, 2019Middag op RSG 1Die stryd teen klimaatsverandering kan nie gewen word as die wêreld nie saamstaan nie. So sê die bestuurshoof van die landbousakekamer, Agbiz, dr. John Purchase. Lizma van Zyl gesels met hom oor die noodsaaklikheid daarvan dat die groot energieverbruikers, Amerika en Sjina, ook aanboord kom....more11minPlay
March 20, 2019Middag op RSG 1Opsoek na 'n slimfoon met 'n goeie kamera? Waarna moet jy kyk voordat jy een koop. Ettienne vind meer uit....more3minPlay
March 20, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 7 Februarie 2020, en ons hoor hoekom Sjina en Rusland hulle dollar-reserwes dramaties verminder het, en hulle goudreserwes aangevul het....more8minPlay
March 20, 2019Middag op RSG 1Dis Wêreld Storieverteldag en stories is deel van ons lewe, maar om 'n storie te kan vertel sit nie in almal se broek nie. Sue Pyler het dit goedgedink om met 'n onderwyser, Aletha de Klerk, te gesels oor hoe sy nog vir Graad 12's stories voorlees....more5minPlay
March 18, 2019Middag op RSG 1Charne Hugo is bekend as sangeres en as een van die Lieflinge, maar sy is ook gestremd. Charne het onlangs haar leerlingslisensie gekry en gaan binnekort vir die bestuurstoets. Omdat Charne gestremd is sal sy nie 'n gewone motor kan bestuur nie, maar eerder 'n outomatiesemotor. Instede daarvan dat sy nou die hele motor tot haar behoeftes moet aanpas, het sy besluit om eerder 'n interessante toestel aan te skaf waarmee sy dan die motor se pedale mee sal kan beheer. Ettienne en Sue vind meer daaroor by haar uit....more12minPlay
March 15, 2019Middag op RSG 1Suid-Afrikaners sal, soos klimaatsverandering vererger, moet leer om baie meer met baie mínder water te doen. Dis die mening van twee waterverbruik- en vrugteverbouiingskenners, prof. Wiehann Steyn en Andre Roux. Hulle vertel vir Lizma van Zyl van hulle onlangse besoeke aan Israel en Spanje waar hulle gaan kersopsteek het oor klimaatslim-waterpraktyke. Hulle is dit eens dat Suid-Afrika baie by die lande kan leer wanneer dit by die herwinning en herverbruik van water kom....more11minPlay
March 15, 2019Middag op RSG 1Mense op die platteland het anders groot geword as mense in die stad, maar tafeletiket was nog altyd aan die orde van die dag. Sue Pyler gesels met 'n kok van Calvinia, Jo Fritz, oor hoe sy ma hom hieroor geleer het....more6minPlay
March 14, 2019Middag op RSG 1Maart is Intelektuele Gestremdheidsmaand. Die veldtog het 28 jaar gelede begin om om bewustheid te skep. Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Dylan Oktober van Cape Mental Health oor die veldtog....more6minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.