Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 25, 2019Middag op RSG 1Tegnologie in die toerisme- en reisbedryf het die afgelope vier jaar drasties verbeter. Ettienne Ludick gesels met 'n kenner oor die tegnologie, en hoe dit die lewe van veral agente in die bedryf, vergemaklik....more6minPlay
February 22, 2019Middag op RSG 1Onkruid is eintlik net 'n plant wat op die verkeerde plek groei, maar die plante rig groot skade aan – veral vir boere. Lizma van Zyl gesels met prof. Charlie Reinhardt oor hoe tegnologie en beplanning die landousektor kan help om van onkruid ontslae te raak. Hy vertel ook van 'n onkruid wat onlangs in Suid-Afrika beland het en onder warm, droë toestande gedy....more11minPlay
February 22, 2019Middag op RSG 1'n Amerikaner is besig om opslae te maak op sosiale media, veral in Suid-Afrika, omdat sy in Afrikaans begin sing het. Ettienne Lusick het met Camillie van Nieker in Kalifornië gesels oor haar besluit om in Afrikaans te sing....more6minPlay
February 21, 2019Middag op RSG 1Hengel is wêreldwyd 'n groot sportsoort, en persone met gestremdhede word nie hier vergeet nie. Ettienne Ludick gesels met Piet de Wit, 'n kwadrupleeg, oor hengel vir persone met gestremdhede....more5minPlay
February 20, 2019Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 6 April 2020, en ons hoor hoekom bejaardes die grootste verbruikers van robottegnologie is....more6minPlay
February 20, 2019Middag op RSG 1Die Disability360-veldtog is 'n getremdheidsveldtog wat deur die SAUK se Doug Anderson bestuur word. Doug, wat gestremd is, het in 2016 met die idee vorendag gekom. Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Doug oor die sukses van die veldtog tot dusver....more11minPlay
February 19, 2019Middag op RSG 1Sowat 15% van die wêreld se bevolking tussen 51 en 65 jaar oud, is videospeletjieverslaafdes! Die speel gewildheid van hierdie speletjies is vinnig aan die toeneem dat dit dalk binnekort by 'n Olimpiese Spele ingesluit kan word! Ettienne Ludick het met 'n kenner gesels oor die situasie in Suid-Afrika, en hoe groot die kultuur plaaslik is....more5minPlay
February 15, 2019Middag op RSG 1Suid-Afrika se bessiebedryf vaar al hoe beter, en is boonop redelik bestand teen klimaatsverandering. Lizma van Zyl gesels met die voorsitter en operasionele bestuurder van die SA Bessieprodusente-vereniging, Jean Kotze en Elzette Schutte, oor alles en nog oor die uiters smaaklik en gesonde vruggies....more10minPlay
February 15, 2019Middag op RSG 1Dit is een van die gewildste vermaaklikheidsdienste wat beskikbaar is, mits jy 'n goeie internetverbinding het. Stromingsdienste is dalk net die toekoms van die bedryf. Ettienne Ludick vind uit hoekom dit die geval is....more4minPlay
February 13, 2019Middag op RSG 1Terrance April was onlangs by 'n fondsinsamelingsgeleentheid ten bate van die werk wat gedoen word om bedreigde wildlewe te beskerm....more7minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.