Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
October 03, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 1 Maart 2028, en ons hoor hoe Swede se grootste motorvervaardiger 'n winsgewende jaar kon hê nadat hulle al vir 'n jaar lank geen motors verkoop nie....more5minPlay

October 02, 2018Middag op RSG 1Die neiging om eerder aanlynaankpies te doen, en te wag dat dit by jou voordeur afgelewer word, is aan die toeneem. Ettienne Ludick kyk na verstommende statistiek oor aanlynaankope in Suid-Afrika....more4minPlay

September 27, 2018Middag op RSG 1Gemeenskapsbetrokkenheid en eienaarskap staan aan die kern van die oplossing vir 'n groot probleem in die landbousektor – indringerplante. Danksy onder meer Landcare Wes-Kaap en sy vennote, word daar op 'n georganiseerde manier van die indringers ontslae geraak – een van die teenvoeters teen klimaatsverandering. 'n Uitsonderlike vrou wat op grondvlak by die projek betrokke is, vertel van die harde werk wat sy elked dag doen, en hoe die projek help om die mense in haar omgewing op te hef....more10minPlay

September 27, 2018Middag op RSG 1Wêreld Hartdag word elke jaar op 29 September gehou, en is daarop gemik om mense bewus te maak van kardiovaskulêre gesondheid. Die tema van vanjaar se dag is JOU HART, MY HART, en moedig mense aan om meer aktief te wees. Ettienne Ludick kyk na drie maklike oefeninge wat jy in jou huis of kantoor kan doen om jou hart aan die pomp te kry....more3minPlay

September 26, 2018Middag op RSG 1Weet jy wat kriptogeldeenhede is? Sue Pyler het by Jaco Gerrits, 'n tech-entrepreneur, meer hieroor gaan uitvind....more6minPlay
September 26, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 14 Oktober 2039, en ons hoor hoe nano-robotte die oorsaak van 'n massiewe kragonderbreking was....more5minPlay