Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 29, 2018Middag op RSG 1Om 'n foto neem, is deesdae baie maklik met selfone. Maar wanneer is die eerste digitale foto geneem? Ettienne Ludick het uitgevind dat dit al 43 jaar gelede gebeur het, lank voor die tyd van slimfone en digitale kameras....more3minPlay
August 28, 2018Middag op RSG 1Johannes Bisschoff het een van die grootste Lego-versamelings in Suid-Afrika. Sue Pyler wou by hom weet waar die versameling begin het, en of hy al kaalvoet op 'n Lego-blokkie getrap het…...more6minPlay

August 27, 2018Middag op RSG 1Van 'n rok van 15 miljoen pond tot 'n bariton wat dood neerslaan op die verhoog... Klassiekemusiek het 'n vreemde kant....more4minPlay
August 27, 2018Middag op RSG 1Van 'n rok van 15 miljoen pond tot 'n bariton wat dood neerslaan op die verhoog... Klassiekemusiek het 'n vreemde kant....more4minPlay
August 24, 2018Middag op RSG 1Meer as 60% van die wêreld se fynbos kom net in Suid-Afrika voor. Dit maak sowat 80% uit van die sowat 8,700 plantspesies wat hier voorkom. Lizma van Zyl praat met 'n kenner oor die bedreiging wat klimaatsverandering vir die Kaapse blommeryk inhou, en wat gedoen kan word om die fynbos te bewaar....more11minPlay
August 24, 2018Middag op RSG 1Kinders word van kleinsaf die ABC. Dis die grondslag virdie res van hulle lewe se taalgebruik. Maar hoe het die alfabet onstaan? Ettienne Ludick het gaan uitvind....more4minPlay
August 23, 2018Middag op RSG 1Early B het na 72 maande se opnames in sy slaapkamer in die Dal in Port Elizabeth na 'n bekroonde kletsrymer gevorder. Hy gesels met Ettienne Ludick en Sue Pyler oor sy loopbaan....more33minPlay
August 22, 2018Middag op RSG 1Die mens is besig om die aarde se natuurlike hulpbronne vinniger op te gebruik as wat die planeet dit kan vervang. Ettienne Ludick kyk die probleem, en wat gedoen moet word om 'n ommekeer te bewerkstellig....more4minPlay
August 22, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 6 Mei 2021, en ons hoor hoe 'n afgetrede wetenskaponderwyseres onverwags 'n internetsensasie geword het nadat sy haar kennis en moderne tegnologie gekombineer het om 'n hofsaak teen 'n groot kruidenierswarewinkel te wen....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.