Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
August 07, 2018Middag op RSG 1'n Mite word soms so wyd versprei, dat mense dit as 'n feit aanvaar. Ettienne Ludick kyk na 'n paar voorbeelde....more4minPlay
August 03, 2018Middag op RSG 1Die oë is die vensters na die siel… en jou gesondheid. Ettienne Ludick vind uit wat jou oë alles oor jou die res van jou liggaam verklap....more4minPlay
August 03, 2018Middag op RSG 1Aartappels is die een groentesoort wat 365 dae van die jaar, vars op die winkelrakke verskyn. Alles dui daarop dat die aartappel vir eers die uitdagings van klimaatsverandering kan weerstaan. Lizma van Zyl gesels met 'n kenner oor hoe klimaatsverandering aartappelproduksie in die kort- en langtermyn sal raak. Suid-Afrika het 16 verskillende produksiegebiede, waarvan Limpopo, die Oos- en Wes-Vrystaat, die Sandveld en KwaZulu-Natal die grootste is....more10minPlay

August 02, 2018Middag op RSG 1Dit neem tot vyf jaar om 'n animasierolprent te voltooi. Ettienne Ludick gesels met 'n kenner oor die tegnologie wat gebruik word om die karakters en hulle omgewings so realisties moontlik te maak....more6minPlay

August 01, 2018Middag op RSG 1Hulle sê soms is verandering net so goed soos 'n vakansie. Hoeveel keer wil jy nie iets nuuts probeer by die huis net om dit bietjie anders te laat lyk nie? Sue kyk na maklike dekor wenke....more7minPlay

July 31, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 19 Oktober 2019, en ons hoor hoe hommeltuie ingespan word om mense wat hartaanvalle en beroertes gehad het, te hulp te snel....more5minPlay