Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 17, 2018Middag op RSG 1Nelson Mandela is vandag 100 jaar gelede gebore. Ettienne Ludick en Sue Pyler kyk na die betekenis van Mandeladag wat elke jaar op 18 Julie gevier word....more4minPlay

July 17, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Februarie 2019, en ons kyk na Afrikaanse stories van ouds, wat deur avatare rondom virtuele kampvure vertel word....more5minPlay
July 17, 2018Middag op RSG 1Wat is die evolusie van die mens? Mary Leakey het haar man gestaan en geskiedenis gemaak met 'n ontdekking in Oos-Afrika op 17 Julie 1959....more4minPlay

July 16, 2018Middag op RSG 1Die Apollo 11 maantuig is vandag 49 jaar gelede in 1969 gelanseer, met die Saturn V vuurpyl. Ettienne Ludick kyk terug na die glorieryke dae van NASA se Apollo-program....more4minPlay

July 13, 2018Middag op RSG 1Bewaringsboerdery is 'n noodsaaklikheid as jy as graan- of skaapboer wil oorleef. So sê MG Lotter van die plaas De Vlei buite Caledon. Lotter en Sakkie Rust wat by Riebeeck-Wes en Tulbagh boer, vertel vir Lizma van Zyl van die voordele van die relatief nuwe praktyk, veral gegewe die droogte. Die twee boere maak ook hulle harte oop oor die uitdagings wat boere te bowe moet kom, en die noodsaaklikheid van ondersteuning....more10minPlay

July 12, 2018Middag op RSG 1Selfs in die middel van winter kan grimeertendense verander. Sue Pyler het gaan uitvind wat die jongste tendense is....more5minPlay