Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
April 25, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 5 Junie 2027, en ons kyk na hoekom 'n groot Oosterste moondheid na fikse jong mense soek wat een van hulle oë in die afgelope dekade verloor het....more4minPlay
April 25, 2018Middag op RSG 1Jeuk jou voete soms om net op die eerste vliegtuig te klim en vir 'n ruk weg te raak in die wêreld? Maar waar is daai iewers? Christelle van Tonder het daai jeuk in haar voete, en kollega Herman Steyn deel daardie passie. Hulle gesels oor 'n toep wat jou help om te besluit waar jy met vakansie moet gaan....more4minPlay

April 24, 2018Middag op RSG 1Hoe hoër jy bo seespieël is, hoe minder suurstof is daar. Dit hou ernstige gevolge in vir veral bergklimmers. Ettienne Ludick het by 'n doktor gaan uitvind wat die tekens is van 'n suurstoftekort in jou liggaam....more3minPlay

April 20, 2018Middag op RSG 1Hoe kan ons huishoudelike water veel slimmer gebruik? 'n Waterkenner gee waardevolle wenke, en 'n paar Suid-Afrikaners, wat eiehandig waterslim geword het, gee praktiese raad....more10minPlay

April 19, 2018Middag op RSG 1Die immer gewilde TV-program, THE SIMPSONS, het kultusstatus bereik in die 31 jaar wat dit al op lug is. Die eerste keer wat hierdie disfunksionele gesin op die kassie gesien is, was op 19 April 1987....more6minPlay