Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
April 11, 2018Middag op RSG 1Die eerste amptelike sportuitsending op radio was op 11 April 1921. Ettienne Ludick kyk na die gebeure wat gelei het tot daardie uitsending....more4minPlay
April 11, 2018Middag op RSG 1Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 9 Februarie 2021, en ons kyk hoe privaat maatskappye se anti vlieënde-pynappel tegnologie 'n doring in die vlees geword het vir die wêreld se grootste aanlynwinkel....more6minPlay
April 09, 2018Middag op RSG 1Jou liggaam moet iewers oefening kry. Sue Pyler het gaan uitvind watter opsie is die beter een – die dansvloer of die gimnasium. Sy gesels met 'n Suid-Afrikaanse briekdanskampioen....more4minPlay

April 06, 2018Middag op RSG 1Die eerste in 'n reeks weeklikse programme oor klimaatsverandering en die gevolge daarvan vir mens, dier, die omgewing en die landboubedryf....more11minPlay
April 06, 2018Middag op RSG 1Die eerste in 'n reeks weeklikse programme oor klimaatsverandering en die gevolge daarvan vir mens, dier, die omgewing en die landboubedryf....more11minPlay
April 04, 2018Middag op RSG 1Die wiele vir die Koeberg Kernkrag stasie het reeds in 1971 begin rol met die aankoop van die gebied waar die bouwerk moes begin... op 4 April - 13 jaar later - word Koeberg deel van die kragnetwerk. Ettienne kyk na die tydlyn en geskiedenis hiervan...more4minPlay

April 02, 2018Middag op RSG 1Bennie en Elsabe Peters is net die een deel. Anne-mari En Johan Steenkamp is die ander deel. Nou het jy vier ouers se name, maar hulle is een groot familie danksy Mej Heelal, Demi-leigh Nel-Peters. Sue het gaan gesels met die vier ouers om te hoor het die dinamika van Familiedag verander sedert Demi-leigh se kroning....more10minPlay
April 01, 2018Middag op RSG 1Bennie en Elsabe Peters is net die een deel. Anne-mari En Johan Steenkamp is die ander deel. Nou het jy vier ouers se name, maar hulle is een groot familie danksy Mej Heelal, Demi-leigh Nel-Peters. Sue het gaan gesels met die vier ouers om te hoor het die dinamika van Familiedag verander sedert Demi-leigh se kroning....more10minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.