Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 22, 2018Middag op RSG 1Jy kan jou deesdae enige plek in die wêreld (of heelal) laat afneem, danksy groenskerm-tegnologie. Dit lyk dan in die foto of video of jy op 'n eksotiese eiland is, of in die middel van nêrens, terwyl jy eintlik net voor 'n groenskerm staan. Sue Pyler het meer gaan uitvind by Rudi Alstrom....more3minPlay

March 21, 2018Middag op RSG 1Dis vandag Wêreld Downsindroomdag. Ettienne Ludick praat met dr. Heidi Webber, wat deel is van die ondersteuningsgroep vir ouers met Downsindroom, oor die uitdagings wat gesinne elke dag ervaar....more9minPlay
March 21, 2018Middag op RSG 1Tradisies kom en gaan, maar hoekom bestaan 'n bruid se kombuistee steeds grootliks onveranderd voort? Die meeste bruide het reeds 'n kombuis vol van haar eie goed, sy goed en ons goed. Waar moet sy al die skoonmaakgoed bêre wat almal saambring as geskenke?...more4minPlay

March 20, 2018Middag op RSG 1Ons hoor gereeld van nuwe infrastruktuur en tegnologie wat ontwikkel word, maar ons weet nie wat die impak daarvan op ons lewe sal wees nie. Die jongste is 5G-tegnologie. Martin Headger het met die die tegnologieredakteur van My Broadband, Jan Vermeulen, gepraat om te hoor wat 5G-tegnologie is en wat dit vir die wêreld beteken....more4minPlay
March 20, 2018Middag op RSG 1Ons hoor gereeld van nuwe infrastruktuur en tegnologie wat ontwikkel word, maar ons weet nie wat die impak daarvan op ons lewe sal wees nie. Die jongste is 5G-tegnologie. Martin Headger het met die die tegnologieredakteur van My Broadband, Jan Vermeulen, gepraat om te hoor wat 5G-tegnologie is en wat dit vir die wêreld beteken....more3minPlay
March 19, 2018Middag op RSG 1Het jy al ooit gewonder hoe werk dinge agter die skerms in 'n nuuskantoor? Sue Pyler het gaan uitvind by nuusskrywer Ina Strydom....more4minPlay
March 19, 2018Middag op RSG 1Het jy al ooit gewonder hoe werk dinge agter die skerms in 'n nuuskantoor? Sue Pyler het gaan uitvind by nuusskrywer Ina Strydom....more3minPlay