Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,003 episodes available.
October 15, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 13Gerrit speel die onskuld van self by Joachim. Richard gaan klop aan by Abram vir hulp om sy rekenaarsentrum by die skool op te rig. Gerrit raak senuweeagtig oor die feit dat Joachim agterdogtig raak oor alles wat op Versevlei aangaan....more13minPlay
October 14, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 12Joachim kom tuis ná ‘n moeilike aand in die tronk. Ons vind uit dat Benita en Gerrit mekaar baie goed ken. Joachim neem Benita uit vir ‘n romantiese ete, maar dit word kortgeknip deur ‘n onverwagse oproep....more14minPlay
October 13, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 11Greta en Benita leer mekaar beter ken. Dolf, Joachim, Greta en Wilmien gaan na ‘n veiling. Alles verloop glad, tot die polisie daar opdaag....more14minPlay
October 10, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 10Gerrit en Wilmien maak vinnig vrede ná ‘n uitval. Benita begin werk as Richard se nuwe assistent by die skool. Greta stel skielik baie belang in Benita....more14minPlay
October 09, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 9Ons ontmoet vir Richard, Wilgerfontein se skoolhoof, en Suzie se pa. Daar’s ‘n dans op die dorp, en Benita maak haar openbare verskyning. Wilmien moet haar hart ondersoek....more13minPlay
October 08, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 8Benita en Abram konkel saam. Ons ontmoet vir Barto, die aantreklike eienaar van die bakkery op Wilgerfontein, wat Suzie se knieë lam maak. Suzie is agterdogtig oor die aankoms van Benita op die dorp....more13minPlay
October 07, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 7Abram besoek vir Gerrit in die hospitaal. Benita Botha maak haar aankoms op WIlgerfontein. Greta en Joachim praat oor die toekoms, en Greta plant ‘n saadjie in Joachim se kop....more14minPlay
October 06, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 6Versevlei brand, en die wind maak ‘n dodelike draai. Wilmien en Gerrit maak vrede. Abram beskuldig Joachim van ‘n ondenkbare daad vir enige boer....more13minPlay
October 03, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 5Abram en Gerrit stel hulle plan in werking. Joachim neem vir Dolf onder sy vlerk, en leer hom meer van boerdery en die omgewing. ‘n Brand breek uit op die plaas Versevlei....more13minPlay
October 02, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 4Dolf en Wilmien leer mekaar beter ken. Suzie reël ‘n aand uit vir die dames. Gerrit se lening word afgekeer by die bank. Abram betrek Gerrit by sy planne, en die twee begin saam konkel....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,003 episodes available.