Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,003 episodes available.
November 12, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 33Joachim deel goeie nuus met Greta en Wilmien. Benita plant ‘n saadjie van agterdog in Gerrit se kop. Wilmien word geforseer om vir Gerrit die waarheid te vertel oor haar en Dolf....more13minPlay
November 11, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 32Greta en Joachim maak vrede. Greta vertel vir Joachim ‘n geheim wat sy al ‘n leeftyd lank wegsteek. Benita en Abram vier ‘n mylpaal in hulle gekonkel....more15minPlay
November 10, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 31Greta doen dieper ondersoek in Wilmien se hartsake, en lei haar na ‘n moontlike oplossing. Barto en Gerrit kuier saam en Wilmien, en Dolf neem ‘n besluit oor die toekoms....more14minPlay
November 07, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 30Gerrit en Benita span saam teen Abram. Joachim en Greta moet die verlede in die oë kyk, maar dit kan dalk ‘n slegte invloed hê op hulle hegte vriendskap. Dit dryf vir Joachim reguit in Benita se arms in....more15minPlay
November 06, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 29Dolf en Wilmien gaan saam plaas toe. Barto vra vir Suzie ‘n vraag wat haar voete onder haar uitslaan. Dolf en Wilmien kom te staan voor ‘n kruispad....more14minPlay
November 05, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 28Joachim vind uit van die ongerymdhede wat onder sy neus op sy plaas aangaan. Abram plaas nog druk op Benita. Greta vind iets uit oor haar man Danie se dood, wat haar skok....more13minPlay
November 04, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 27Suzie begin werk in die bakkery vir tyd en wyl terwyl die ondersoek by die bank steeds voortduur. Joachim stem in om die geld vir Richard se rekenaarsentrum te skenk. Joachim en Benita gaan op ‘n romantiese piekniek....more14minPlay
November 03, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 26Ons vind meer uit oor Dolf se herkoms, en dat Greta meer weet as wat sy sê. Iets begin broei tussen Dolf en Wilmien, maar dit blyk dat dit net tannie Greta is wat dit raaksien....more14minPlay
October 31, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 25Die jongklomp spandeer ‘n naweek in die stad, en Barto gebruik die geleentheid om ‘n ou vriendin aan Dolf voor te stel. Joachim kry die uitslag van die DNS-toetse....more13minPlay
October 30, 2025VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 24Suzie moet aan haar pa verduidelik dat sy geskors is by die bank. Richard konfronteer vir Abram, en wys die geld vir die skool se nuwe rekenaarsentrum van die hand. Barto en Suzie se agterdog oor Abram neem toe....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,003 episodes available.