Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 06, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 23Anton en Nina probeer om hulle verskille opsy te skuif. Karien wil vir Roux skilder, maar Roux het sy bedenkinge, veral nadat Ruth hom bang praat....more15minPlay
May 03, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 22Anton moet vir Debra gaan help in die dorp terwyl die res van die staf voorberei vir aandete onder die sterre.Ruth kry weer erge maagpyne, en vertel vir Nina wat fout is. Debra voel daar is iemand op die trein wat haar planne in die wiele wil ry....more14minPlay
May 02, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 21Die trein bereik Francistown, en Karien soek inspirasie wat sy in haar kunswerke wil oordra. Die toergroep gaan op 'n uitstappie na die Tuli-blok met sy oeroue groot bome. Debra verdwyn in die dorp in vir 'n transaksie, en dit lyk nie asof dit volgens plan sal verloop nie....more15minPlay
May 01, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 20Anton wil met mag en mening nie meer deel wees van Richard en Debra se planne nie. Richard laat hom goed verstaan hoe diep hy in die gemors is, en dat hy moet deurdruk. Richard maak ook seker dat Delia presies weet waar sy staan....more14minPlay
April 30, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 19Ruth vind meer uit oor Roux, en hoe dit gebeur het dat hy as sjef op die trein beland het. Anton, Debra en Richard gaan saam die eerste groot transaksie maak. Sal dit vlot verloop, of wag daar 'n verrassing op hulle?...more14minPlay
April 29, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 18Die toer doen aan in Gaborone, die hoofstad van Botswana. Terwyl die toergeselskap die stad besoek, is Debra en Richard besig om te besluit wat om met Anton te doen. Sal hulle hom van die trein af probeer kry?...more15minPlay
April 26, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 17Anton moet aan 'n plan dink om die polisiehonde se aandag van die geld af weg te hou. Debra het genoeg gehad van Anton se koppigheid, en besluit om Richard Minnie se hulp te ontbied....more12minPlay
April 25, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 16Anton begin agterkom dat daar 'n gekonkel tussen Debra en Delia is, maar hy het belangriker sake om aan aandag te gee. Die sakke met die geld moet in die kluis kom voor die trein die grens bereik. Kan hy met die hulp van John-John dit regkry?...more13minPlay
April 24, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 15Dirk en Annetjie kom tot 'n ooreenkoms oor minder boer en meer vakansies. Anton probeer tussen al sy take deur by die sakke uitkom wat hy moet skuif. Dan is daar 'n ongeluk en iemand doen 'n besering op. Hy besef hy moet so gou moontlik gaan help. Wie kan dit wees?...more13minPlay
April 23, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 14Dirk bespreek sy huwelik met Anton, wat nie 'n goeie idee is nie. Debra kommandeer Delia op om 'n boodskap vir haar oor te dra. Werk die twee saam? Anton en Debra moet 'n klomp 50 kg sakke met goud skuif vanaf haar wa na die kluis. Wanneer en hoe is die probleem, want niemand moet dit sien nie....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.