Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 20, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 33Roux sien uiteindelik die skildery wat Karien van hom geskilder het. Wat sal hy daarvan dink? Nina stel 'n uitstappie af omdat daar 'n slegte weervoorspelling is. Wolf en Delia bedink 'n plan om vir die groep om wel op die uitstappie te gaan. Hoekom is dit vir hulle so belangrik?...more16minPlay
May 17, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 32Ruth en Karien bak 'n verjaarsdagkoek vir Roux, met katastrofiese gevolge. Delia en Wolf ontmoet vir die eerste keer, en die vonke spat. Wat sal Roux van sy verrassingspartytjie dink?...more15minPlay
May 16, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 31Daar word inkopies gedoen. Terwyl Nina en Karien in die winkels is, kom hulle agter dat Delia vir John -John saamgesleep het om haar te help. Delia koop 'n paar interessante goed by 'n hardewarewinkel, en Nina wil dit van nader bekyk. Sal sy uitgevang word?...more15minPlay
May 15, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 30Net voor Debra vertrek, los sy 'n boodskap vir Anton. Karien begin saam met Nina 'n koek bak vir Roux se verjaarsdag, met katastrofiese gevolge! John-John help vir Anton om die leidraad te ontsyfer wat Debra vir Anton gelos het....more13minPlay
May 14, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 29Roux en Ruth het 'n diep gesprek oor hulle mislukte liefdeslewe. Delia het 'n ekstra wip in haar stap, en soos die dag vorder, kom ons agter dat daar meer aan haar is as wat sy voorgee. Iemand is in groot moeilikheid......more15minPlay
May 13, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 28Debra besluit om vir Delia meer te betrek by van die transaksies. Delia protesteer, maar Debra plaas haar voor 'n ultimatum. Roux besluit om hulle eerste aand in Zambië met 'n tradisionele gereg te vier. Karien wil 'n verrassingspartytjie vir Roux reël....more13minPlay
May 10, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 27Anton probeer sy bes om uit te vind wat hulle besig is om aan te koop, maar Debra is 'n toe boek. Delia waarsku vir Karien om nie op Roux verlief te raak nie. John-John wil by Anton uitvind waarmee hy en Debra besig is....more16minPlay
May 09, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 26Anton en Debra beland in groot moeilikheid op die Zambesierivier. Ruth en John-John het diep gesprekke oor die verlede en die toekoms, en Roux sien die maanboog vir die eerste keer in sy lewe....more15minPlay
May 08, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 25Die toeriste maak reg om die maanboog by die Watervalle te gaan kyk. Anton en Debra het 'n afspraak wat hulle nie kan mis nie. Hierdie keer is Anton versigtig, en maak seker hulle behou die verrassingselement....more15minPlay
May 07, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 24Die trein beweeg oor die grens van Botswana na die Victoriawaterval toe. Anton en Nina maak seker die roete tussen die stasie en Watervalle Hotel is veilig vir die gaste. 'n Hartseer deel van John-John se verlede kom na vore....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.