Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 17, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 53Richard is van plan om saam op die trein te ry tot in Pretoria. Ruth se maag begin haar weer probleme gee. Anton en Amelia kry die kans om met mekaar te gesels. Amelia is nie net bang nie, maar ook kwaad. Kan Anton sy dogter gerus stel?...more12minPlay
June 14, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 52Anton wil uitvind aan wie Richard Minnie die plutonium wil verkoop. Ruth probeer die gaste rustig hou. John-John neem 'n groot besluit wat almal in gevaar stel....more12minPlay
June 13, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 51Anton oorrompel vir Wolf, en moet vir Richard van hulle spoor af hou. John-John beplan vinnig 'n uitstappie deur Maputostasie om die gaste gelukkig te hou, en Nina moet vir Anton help met die plutonium....more13minPlay
June 12, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 50Roux sukkel om sy emosies onder beheer te hou, en voel die druk van dit wat van hom verwag word. Anton konfronteer vir John-John oor aan wie se kant hy is. Wolf word totaal en al onkant gevang. Wie sal bo uitkom?...more14minPlay
June 11, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 49Anton en Roux probeer vir Wolf slaappille ingee, maar hy laat hom nie sommer om die bos lei nie. John -John sukkel om te besluit aan wie se kant hy is. Wolf het iets wat hy baie graag wil hê, maar terselfdertyd voel hy skuldig teenoor die mense op die trein....more13minPlay
June 10, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 48Anton kry vir Roux om hom te help, alhoewel die sjef nie baie gelukkig is daarmee nie. Wolf en Nina sit vas oor wat hy van haar verwag. Roux pak vir Liam 'n heerlike mandjie vol lekkernye vir sy aand uit saam met Rix....more15minPlay
June 07, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 47Wolf sit vir John-John onder druk om meer van Anton se planne uit te vind. Liam kry alles reg vir sy aand op die strand, in die tent, saam met Rix. Wolf verduidelik aan Nina presies waar sy met hom staan....more14minPlay
June 06, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 46Nina openbaar aan Roux wat sy alles uitgevind het oor Anton en Wolf terwyl sy van die trein af was. Liam is naarstiglik op soek na 'n tent. John -John probeer by Anton uitvind wat sy planne met Wolf is....more14minPlay
June 05, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 45Rix en Liam is vasgevang in 'n grot waar water besig ia om in te loop. Hulle kan nie uitkom nie. Anton-hulle begin na hulle soek. Sal hulle die twee verliefdes vinnig genoeg opspoor?...more14minPlay
June 04, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 44Rix en Liam stap in die grootste park in Dar es Salaam. Liam wil in die grotte gaan rondkruip, maar Rix wil niks daarvan weet nie. Volgens haar is dit te gevaarlik. Wolf en Anton praat oor die gevare wat vir hulle in Mosambiek wag....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.