Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 03, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 43Ruth het 'n ou boereraat vir Anton en Roux se maagpyne, maar sal hy daarvan hou? Wolf probeer vir John-John kry om hom te help. Sal hy dit regkry?...more13minPlay
May 31, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 42Liam en Rix besef dat die lewe nie net sonskyn en rose is nie. Hoe sal hulle hulle eerste groot struikelblok as paartjie hanteer? Roux en Anton vat mekaar aan in die kombuis om 'n paar baie warm rissies....more14minPlay
May 30, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 41Anton en Wolf moet vinnige besluite neem tydens die transaksie in die ou fort. Rix en Liam leer mekaar beter ken op 'n dobberende boot in Zanzibar se hawe. John-John neem die gaste op 'n uitstappie na 'n speseryplaas. Wat wag daar op hulle?...more14minPlay
May 29, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 40'n Deel van die toergroep vertrek na Zanzibar. Ruth help vir Rix om 'n onvergeetlike aand vir haar verloofde te reël. Wolf en Anton bespreek die volgende transaksie, en hoe hulle dit veilig en vinnig op die eiland sal kan doen. Kan die twee mekaar vertrou?...more15minPlay
May 28, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 39Die toergroep kom in Dar es Salaam aan. Nina en Anton moet Delia se lyk van die trein afkry sonder dat die gaste dit agterkom. Roux gaan sien vir Karien af by die lughawe, en John -John word deur Wolf in 'n hoek gedryf....more13minPlay
May 27, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 38Die trein word aangeval deur 'n groep boewe. Terwyl John -John die trein aan die gang kry, is Anton en Wolf besig om die rowers van die trein af weg te hou. Karien kry hulp met die gaste uit 'n onverwagse oord. Rix Voster is 'n jong vrou wat ook haar deel wil doen om te help....more14minPlay
May 24, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 37Die trein ondervind 'n meganiese probleem, en dit los die gaste gestrand in die middel van nêrens. Nina het haar hande vol met die gaste. Anton en John-John probeer die probleem oplos, maar Wolf maak dit moeilik vir hulle. Hulle kom agter dat iemand uit die bos uit hulle dophou. Wie kan dit wees?...more14minPlay
May 23, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 36Delia se liggaam word in die ontspanningswa gevind. John -John en Ruth moet vir Anton help om haar te skuif voor die ander gaste iets agter kom. Anton vermoed dadelik dat Wolf iets met haar dood te doen het, maar Wolf ontken dit....more14minPlay
May 22, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 35Roux en Karien bly alleen agter op die trein, en het 'n diep gesprek waar hulle hulle harte teenoor mekaar oopmaak. Delia en Wolf probeer met die storm saam 'n transaksie afhandel. Ruth en John -John sien vir die eerste keer presies wat gebeur....more14minPlay
May 21, 2019STOOM deur Anton Treurnich - Episode 34Roux ontwyk vir Karien, en John -John raak dieper betrokke by Delia se sake. Wolf kry dit reg dat die uitstappie wel plaasvind, en daar is donker onweerswolke aan die kom. Sal die uitstappie goed afloop?...more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.