Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
October 04, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 33Sweetness Botes is soms soos 'n bul in 'n glaskas - praat nou, dink later. En nou is sy weer op só 'n missie. Wie het sy in haar visier? Wie vlieg waarheen met die vervalste skildery?...more14minPlay
October 03, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 32Desjare het Sweetness Botes bedreigd gevoel deur Cintaine Nel. Toe stalk sy Cintaine, en neem foto's van alles wat sy doen. Sy't dit in plakboeke gesit en later vir Cindy gegee - al die plakboeke, behalwe een. En nou is die tyd ryp vir die laaste plakboek om uitgehaal te word....more14minPlay
October 02, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 31Martha Sithole se kerktrappe sal nooit weer dieselfde wees nie. En asof dit nie genoeg is nie, speel nog 'n tragedie hom af in die ouetehuis. Wie word almal deur die tragedies geraak en daarby betrek?...more14minPlay
October 01, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 30Daar is iets wat Seef Visagie meer as Susara se skilderye, selfs meer as die volgende chemosessie, pla. Hy weet dis 'n saak wat dringend hanteer moet word. Uitstel is nie 'n opsie nie. Wat jaag Seef Visagie?...more15minPlay
September 28, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 29Dawie Becker kry 'n onverwagse besoek wat hom ontstel. Hy word genoodsaak om 'n belangrike besluit te neem en dit deur te voer. Wie het vir Cindy Nel so volledig ingelig? Grace Fortuin se nare ondervinding bly by haar spook....more15minPlay
September 27, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 28In vandag se lewe is dit onmoontlik om sonder 'n papierspoor te leef. En papierspore vertel so baie. Ook van dit wat mense wil wegsteek. PJ Stofberg het op 'n papierspoor geloop en op meer as interessante inligting afgekom. Inligting wat Seef Visagie op die oorlogspad het....more15minPlay
September 26, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 27Seef Visagie maak sy opwagting op 'n onverwagse plek. Dis duidelik dat Susara se skilderye hom ontsenu. Maar groot misdade word dikwels met behulp van klein leidrade opgelos. Wie wil 'n huis koop? En vir wie?...more14minPlay
September 25, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 26Soms is die individu se geskiedenis vol dwaashede wat mettertyd werklikhede word. Werklikhede wat 'n nuk het om 'n mens iewers langs die pad in te haal. Martha Sithole is op 'n missie, en niemand is beïndruk nie....more14minPlay
September 24, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 25Die dood het nie vriende nie. Wicus Nel ook nie. Wie daag almal by sy begrafnis op? Hoekom het Grace Fortuin haar seun Paul gedoop?...more13minPlay
September 21, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 24Morkel Nienaber loop meer as een verrassing op die lyf. Daar moet dringend 'n groot besluit geneem word. Die groen monster slaan liederlik toe....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.