Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
September 20, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 23Dis nie almal wat die verskil tussen oorspronklike en vervalste skilderye ken nie. Die Francois van Dyk-skilderye is baie gesog en miljoene werd... mits dit natuurlik nie vervals is nie. Wie vlieg Kaapstad toe vir 'n groot transaksie?...more14minPlay
September 19, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 22Om iemand 'n guns te doen, is nie altyd lonend nie. En om raad te gee is nie altyd welkom nie. Wie soek 'n guns en wie gee raad? Wie word gevra om 'n begrafnis te hou?...more14minPlay
September 18, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 21Die mens is van nature agterdogtig, maar Martha Sithole is skielik meer as agterdogtig. Daarom begin sy te krap waar dit nie jeuk nie. Morkel Nienaber spin homself weer uit 'n situasie. Daar's nuus oor Wicus Nel....more14minPlay
September 17, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 20Grace Fortuin is alweer op pad, en Sweetness Botes moet gasvrou vir die TV-span speel. Watter gemene plan voer dokter Dawie Becker in die mou? Wie stel vir hom 'n slagyster? Kom hy dit agter?...more15minPlay
September 14, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 19Wie is verdagte nommer een in die poging-tot-moord-ondersoek? Die swembad word toe nie sonder toesig gebou nie. Die filmspan begin skiet aan die televisiereeks Hoop vir 'n Kind. Wie vaar nie so goed voor die kameras nie?...more14minPlay
September 13, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 18Cintaine Nel se pistool sorg vir groot drama. Wie bring nou maar net die verkeerd in mekaar uit? Almal is nie ewe welkom by die grou en bou van die nuwe swembad nie. Wie steek sy hand diep in sy sak?...more13minPlay
September 12, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 17Jy kan nie verhoed dat die voëls van depressie oor jou vlieg nie, maar jy kan keer dat hulle in jou hare nes maak. Wie sukkel met depressie? Conrad Nienaber kry 'n aanbod waarvoor hy kwalik nee kan sê. Grace Fortuin soek 'n borg....more14minPlay
September 11, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 16Die nuwe Morkel Nienaber het nog nie oral sy knie gebuig en vergifnis gevra nie. Daar is iemand reg bo aan sy lysie. Hy het nou lank genoeg draaie geloop. Hy kan die besoek nie langer uitstel nie. Die aand van vergifnis vra, word egter 'n nag van belydenissse....more15minPlay
September 10, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 15Dit het bloedsweet gekos vir Grace Fortuin om te kom waar sy is. Vir die eerste keer in haar lewe het Lady Luck vir haar gesmile... totdat Wicus Nel en sy aantygings op die toneel verskyn. Maar Grace weet, uit dure ondervinding, dat jy soms geen ander keuse het nie. Jy moet dan maar jou eie luck maak....more15minPlay
September 07, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 14Om te wil weet, is om te wil twyfel. En skielik wil Seef Visagie weet, en hoe meer hy wil weet, hoe meer twyfel hy! Wie was Wolfgang Beltracchi? En wat het hy en die oorlede Susara Visagie gemeen gehad? Of was alles net een vet leun?...more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.