Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
August 23, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 3Die nuwe Morkel Nienaber is vol verrassings. Kan 'n mens hom glo? Werk hy met feite of is hy maar net daarop uit om sekere mense se koppe deurmekaar te maak? As dit feite is, hoe en waar sou hy daaraan gekom het? Cindy Nel werk skielik met nuwe feite wat haar baie laat wonder....more15minPlay
August 22, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 2Cindy Nel moet skielik 'n handvol besluite neem. Dokter Dawie Becker weet hoe om druk toe te pas. Wicus Nel draai sy mantel slim. Watter onaangename verrassings loop Conrad Nienaber alles op die lyf?...more15minPlay
August 21, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 1Soms loop alles op een slag skeef, soos met Seef Visagie. Dokter Dawie Becker sal jou vertel dis nie hoe jy val nie, maar hoe jy opstaan wat die belangrikste is. Hoe staan hy op? Die arme Cindy Nel kry die een skok na die ander....more15minPlay
August 20, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 60 (slot)Sybrand is 'n vereensaamde, patetiese figuur. Hy weet sy einde is naby, maar hy klou verbete vas aan die lewe in die hoop dat Henning sal kom sodat hy sy seun net nog een keer kan sien....more16minPlay
August 17, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 59Jannewarie waarsku Sybrand, en Annie lê bekommerd besoek af by Maria. Sybrand se lewe word in chaos gedompel....more14minPlay
August 16, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 58Jaap het verrassende nuus vir Mieta. Sybrand en Jannewarie gesels kopstukke een bitter koue winternag terwyl hulle probeer om lammers van 'n gewisse dood te red....more13minPlay
August 15, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 57Johanna skuil in haar kamer terwyl Henning besoek aflê by Jaap en Mieta. Sybrand lê 'n verrassingsbesoek af....more14minPlay
August 14, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 56Maria verstom Sybrand. Maggie se ontboeseming laat 'n vriendin benoud na haar luister....more14minPlay
August 13, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 55Maggie en Annie se ernstige woordewisseling maak die wêreld warm vir hulle mans. Sybrand vlug dorp toe om te gaan lafenis soek vir die moeilike situasie waarin hy hom bevind....more12minPlay
August 10, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 54Jannewarie is bekommerd oor Sybrand, maar Henning het weinig simpatie. Annie en Hennie besoek Sybrand en Maggie, maar die atmosfeer is uiters gelaai....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.