Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
July 26, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 43Sybrand openbaar 'n sagte sy wat Jannewarie nog nooit voorheen opgemerk het nie. Maggie skrik vir 'n verskynsel wat die hele Boskloof op hol het....more13minPlay
July 25, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 42Die begrafnisgangers het heelwat negatiewe dinge te sê oor Sybrand en Henning se afwesigheid op sy ma se begrafnis. Annie maak 'n voorstel aan Sybrand, wat hy summier van die hand wys....more13minPlay
July 24, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 41Sybrand stel voor hy en Betta gaan kuier by Annie en Hennie om 'n bietjie weg te kom van al die gebeure die afgelope tyd, maar Betta stel nie belang nie. Sybrand en almal op die plaas se lewens word ingrypend en permanent geraak....more13minPlay
July 23, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 40'n Ernstige botsing tussen Henning en Sybrand het verreikende gevolge vir almal op Boskloof. Op die koop toe haal Henning hom Maggie se gramskap op die hals....more15minPlay
July 20, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 39Henning se toekomsdrome stort in duie. Maggie probeer Henning verlei....more14minPlay
July 19, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 38Jaap bewys aan dominee Verster dat hy net so hardkoppig soos sy aartsvyand, Sybrand van Vuuren is. 'n Nuwe, onsekere toekoms begin vir Gert en Maria....more14minPlay
July 18, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 37Johanna besef sy sal nooit met Henning kan trou terwyl sy nog onder haar ouers se dak woon nie. Jaap en Mieta het verpletterende nuus vir Johanna. Jaap ontvang onverwags besoek van dominee Verster....more13minPlay
July 17, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 36Maria erken teenoor Gert dat sy haar broer nie meer herken nie. Jaap is boos omdat die polisie die ondersoek na sy dam wat byna leeggeloop het, wil laat vaar. Betta laat Sybrand groot skrik....more13minPlay
July 16, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 35Gert en Maria is beïndruk met Buks se deeglike handewerk, maar Maria let op dat Maggie afsydig is en nie kom kennismaak nie. Maria maak 'n voorstel aan Sybrand om hulle uit hulle finansiële nood te help....more15minPlay
July 13, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 34Buks loop deur onder Maggie se skerp tong. Maria bied aan om namens Gert met Sybrand te gaan praat oor hulle finansiële verknorsing....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.