Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
July 13, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 34Buks loop deur onder Maggie se skerp tong. Maria bied aan om namens Gert met Sybrand te gaan praat oor hulle finansiële verknorsing....more15minPlay
July 12, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 33Johanna moet haar woorde tel om Mieta in die duister te hou oor haar ontmoeting met Henning. Jannewarie moet bontstaan om Henning se vrae oor die skielike water in Sybrand se waterkuile te ontduik. Johanna wil by Henning weet hoekom Betta so ongelukkig is....more13minPlay
July 11, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 32Jaap se gesprek met Mieta oor die goeie hoedanighede van Jannie Kriek word kortgeknip toe hy die water in Sybrand se waterkuile sien blink. Henning en Johanna ontmoet skelm op die plek waar hulle afgespreek het....more14minPlay
July 10, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 31Sybrand voer 'n gevaarlike plan in die mou. Jaap en Mieta probeer Johanna se belangstelling in 'n ander kêrel wakker maak....more13minPlay
July 09, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 30Henning se gesprek met Betta ontstel hom, en sy negatiewe gevoelens jeens Sybrand word versterk. 'n Besoek aan die dorp lewer vir Henning veel meer op as wat hy verwag het....more13minPlay
July 06, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 29Sybrand ontvang 'n brief van Annie wat hom ontstel. Jaap se beheer oor die water op Boskloof dryf Sybrand tot raserny en laat Jannewarie bekommerd....more14minPlay
July 05, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 28Sybrand vererg hom bloedig oor vier osse van Jaap wat in sy hawerland wei, en laat hulle skut toe jaag. 'n Besoek van 'n jong man aan Boskloof blyk deel van Sybrand se strategie te wees om sy planne ten uitvoer te bring....more13minPlay
July 04, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 27Sybrand maak die wêreld warm vir Andries Nel, die ouderling. Henning se gesprek met Betta laat hom erg onrustig oor haar gesondheid voel....more14minPlay
July 03, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 26Sybrand kry besoek van onwelkome gaste. Betta se raad aan Henning oor sy verhouding met Johanna stuit hom teen die bors. Nonnie lewer 'n brief van Johanna af wat Henning geweldig ontstel....more13minPlay
July 02, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 25Annie moedig Henning aan om sy verhouding met Johanna voort te sit. Nonnie lewer 'n brief aan Henning af wat hom baie moedeloos laat voel....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.