Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 29, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 24Sybrand is onthuts oor die geld-trommeltjie onder Willa se bed wat gesteel is. Die prokureur het sy hande vol met die verdeling van Willa se besittings....more14minPlay
June 28, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 23Willa word begrawe, en Sybrand ontmoet die nuwe predikant teësinnig. Annie maak 'n onheilspellende voorspelling....more14minPlay
June 27, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 22Nonnie word oorweldig deur Willa se woorde. Jaap en Mieta sit met hulle hande in die hare oor Johanna se gedrag....more14minPlay
June 26, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 21Jaap en Mieta kry Johanna voor stok omdat sy besoek aan Boskloof gebring het. Nonnie besef dat Willa baie siek is....more13minPlay
June 25, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 20Gert en Maria is besorg oor die komplikasies van 'n verhouding tussen Henning en Johanna. Maria is oortuig dat daar net teëspoed en probleme op die twee jongmense wag....more13minPlay
June 22, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 19Johanna is by Gert en Maria in afwagting op Henning se besoek. Dit raak egter al hoe later en Johanna vrees dat hy nie positief op die brief sal reageer nie....more14minPlay
June 21, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 18Nonnie loop Jannewarie op die plaaswerf raak en spreek haar kommer oor Willa uit. Henning besoek sy ouma, en is geskok toe hy sien hoe sy agteruitgegaan het....more14minPlay
June 20, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 17Willa spreek die vrees teenoor Nonnie uit dat haar siekte besig is om haar te oorval. Jannewarie voer 'n uiteenlopende gesprek met Sybrand....more14minPlay
June 19, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 16Willa se gesondheid is besig om agteruit te gaan, maar sy staan by haar besluit om haar lewensreg op Boskloof ten volle te benut. Jannewarie probeer Henning oortuig om die brief te lees wat hy kom aflewer het....more13minPlay
June 18, 2018LAAT VRUGTE deur C.M. van den Heever - Episode 15Aan tafel probeer Sybrand die belangrikheid van tradisie en nalatenskap sonder sukses by sy seun tuisbring. Henning se terneergedruktheid word na ete verlig deur 'n onverwagse besoek van Jannewarie....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.