Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 01, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 53Hulle sê 'n jakkals kan van kleur verander, maar nie van streke nie. Wie se huis loop deur? Watter belangrike troefkaart speel Amelia Rossouw? Hoe suksesvol is sy? Wie beland in die hospitaal?...more15minPlay
October 31, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 52Wie is aan wie se kant? Wie is die man met die bakkie? Wie kom net nie by Seef Visagie uit nie? Wanneer en waar is Sophia van Tonder se motor werklik gestamp?...more15minPlay
October 30, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 51Vrede bly een van die mensdom se grootste versugtinge. Maar soms is dit al wat dit is: 'n versugting! In die boonste gastehuis is daar van vrede g'n sprake nie. Dis nie die enigste plek waar daar konflik in oorvloed is nie......more15minPlay
October 29, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 50PJ Stofberg is op 'n missie. Wat is sy agenda? Wie smee duistere planne? Wie se lewe is in gevaar?...more16minPlay
October 26, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 49Conrad Nienaber is pas klaar met sy laaste eksamenvraestel toe 'n ligte orkaan hom tref. Maar elke donker wolk het 'n silwer rand. Wie agtervolg hom? Morkel Nienaber is in 'n hoek, en hy weet nie hoe om daaruit te kom nie. By wie gaan klop hy om hulp aan?...more15minPlay
October 25, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 48Tot wie se redding kom Seef Visagie? Wie konfronteer dr. Dawie Becker en slaan sy voete onder hom uit? Wie en wat wag op Cindy Nel nadat sy haar laaste vraestel geskryf het?...more15minPlay
October 24, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 47Sweetness Botes oortref haarself, maar dit beteken nie sy het haarself 'n guns gedoen nie. Sy't ook deesdae 'n nuk om ander ongevraagd te betrek. En dan neig sy boonop om die wag voor haar mond te vergeet. Dis asof sy in die naam van geregtigheid moeilikheid soek... en kry!...more15minPlay
October 23, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 46Conrad Nienaber het meer as een mens erg bekommerd. Dr. Dawie Becker kry 'n onverwagse besoek met 'n nog meer onverwagse versoek. Wie besoek hom met watter versoek?...more14minPlay
October 22, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 45By wie het Morkel Nienaber sy spoggerige meenthuis gekoop? Wie is die blyste dat die kooptransaksie uiteindelik afgehandel is? Iemand het verdwyn. Die saak moet dringend by die polisie aangemeld word. Wie het verdwyn, en wie meld dit aan?...more16minPlay
October 19, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 44Kamers 303 en 304 van die Tafelkop Hotel in Tafelbergstraat 30, Kaapstad, sal nooit weer dieselfde wees nie. Wat speel alles in die twee hotelkamers af? Wie is die groot argitek van die planne? En wie is die arme slagoffers?...more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.