Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 15, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 3Denver stem in om vir Floors te spreek oor die verandering op die naambord. Ronnie kom spog met sy motorfiets by Kittie. Matrone is bekommerd dat hulle nie iemand sal kry om sjef Suretha te vervang nie....more16minPlay
November 14, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 2Ronnie vertel Kittie van die nuwe motorfiets wat hy beplan om te koop, in die hoop dat sy saam met hom vir 'n rit sal gaan. Hannes is oorbluf wanneer Frieda hom met skaak uitstof, en vra Ronnie se hulp....more16minPlay
November 13, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 1Floors is ontevrede oor die nuwe naambord van die aftree-oord, en begin 'n veldtog om ontslae te raak van die T in die naam. Matrone Louw vind uit dat sjef Suretha bedank het, en moet dringend 'n nuwe sjef vind....more15minPlay
November 12, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 60 (slot)Daar is bloedstollende onthullings vanuit 'n hospitaalbed. Wie tree vir dr. Dawie Becker in die bresse? Wie neem almal groot besluite? Wat gebeur by die see?...more19minPlay
November 09, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 59Wat het gebeur die dag toe Dawie Becker en sy vrou Cintaine gaan bergklim, en sy so tragies verongeluk het? Wie se oorbel het Seef Visagie in die stoorkamer opgetel waaruit Susara se skilderye gesteel is? 'n Francois van Dyk-skildery maak sy verskyning....more16minPlay
November 08, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 58Wat lewer die opgrawings by Morkel Nienaber se meenthuis op? Wie neem 'n baie groot besluit, met ernstige gevolge? Wie probeer almal om speurwerk te doen? Met watter gevolge?...more15minPlay
November 07, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 57Die skildery van Tafelberg wat destyds uit die boonste gastehuis gesteel is, maak onverwags weer sy verskyning. Waaroor is Sweetness Botes en Martha Sithole so verslae? Wie is PJ Stofberg se onverwagse gas? Waaroor gesels hulle?...more15minPlay
November 06, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 56Morkel Nienaber kry die een skok na die ander. Wat is dit met al die opgrawings? Wat probeer die polisie bereik? Wie vat die langpad? Waarheen? Om wat te gaan doen?...more15minPlay
November 05, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 55Waarna is dr. Dawie Becker so dringend opsoek? Grace Fortuin besluit om pynlik eerlik te wees. Wie daag almal by die begrafnis op? 'n Telefoonoproep keer iemand se lewe op sy kop....more15minPlay
November 02, 2018BEPROEWING deur Joe Kleynhans - Episode 54Almal reageer nie dieselfde op die slegte nuus nie. Seef Visagie se gewete jaag hom, en hy kan nie stilsit nie. Hy sleep Conrad Nienaber saam met hom. Waarna soek hulle, en hoe suksesvol is hulle?...more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.