Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
December 13, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 23Floors lig Denver in dat hy besluit het om self Peru toe te gaan en uit te vind wat met Emsie gebeur het. Hannes poog om Floors om te praat oor sy gek plan om Peru toe te gaan....more14minPlay
December 12, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 22Kittie bespreek haar plan om die inwoners meer aktief te kry met Floors. Hannes vra Ronnie uit oor Petro en die hangertjie wat by die brandtoneel gevind is. Kittie konfronteer Ronnie oor sy kamtige jaloesie....more15minPlay
December 11, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 21Petro vra raad by matrone oor haar hangertjie wat by die brandtoneel gevind is. Hannes doen navraag by Denver oor Petro se verlede en waar sy voorheen gewerk het. Kittie en Petro sit weer vas oor Ronnie....more15minPlay
December 10, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 20Kittie spot Petro oor haar kampeerdery saam met Ronnie. Hannes voel dat Floors dinge te vêr gevat het met die protesoptrede. Floors probeer Vivienne oortuig om hulle protes teen die ontwikkeling van Rus en Vrede te ondersteun....more15minPlay
December 07, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 19Ronnie en Petro se uitstappie na die motorfiets rally ontaard in 'n nagmerrie. Matrone word onkant gevang toe Vivienne begin uitvra oor haar verlede. Denver is raadop as hy verneem sommige van die inwoners hou 'n protesoptrede wat deur Floors Cronje gelei word....more13minPlay
December 06, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 18Vivienne nooi matrone vir aandete om haar nuwe spyskaart uit te toets. Denver probeer sy jaloesie wegsteek toe hy hoor Petro gaan saam met Ronnie na die motorfiets rally....more13minPlay
December 05, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 17Petro bied aan om saam met Ronnie na die motorfiets rally te gaan. Hannes en Floors doen ondersoek na die oorsaak van die brand. Kittie weier om deel te wees van Petro se plan om Ronnie te flous....more14minPlay
December 04, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 16Matrone vind uit dat Hannes by 'n gastehuis ingetrek het om nader aan Frieda te wees, en gaan haal hom. Denver vra Kittie uit oor die inwoners se houding teenoor die beplande ontwikkeling, en stel haar voltyds aan as bemiddelaar....more15minPlay
December 03, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 15Kittie vertel vir matrone dat Hannes hom in sy woonstel toegesluit het. Petro vra Kittie om haar te help om Ronnie 'n streep te trek. Matrone en Kittie sluit Hannes se woonstel oop, en merk op dat sy tas weg is....more14minPlay
November 30, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 14Matrone noem aan Vivienne dat een van die inwoners gekla het oor haar ryk kos. Denver verneem by Floors of hy die brandstigter was wat die Wendyhuis probeer afbrand het. Ronnie vra matrone of sy saam met hom na die motorfiets rally wil gaan....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.