Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
January 11, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 43Santie aanvaar Vivienne se uitnodiging om by Rus en Vrede te kom eet. Kittie vind Frieda op die dak van die hoofgebou, en roep pastoor Joseph om te kom help om haar daar af te kry....more14minPlay
January 10, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 42Frieda wil 'n nuwe testament opstel, en Hannes is nie baie gelukkig daaroor nie. Denver vra Petro om hulle verhouding nie by die werk uit te leef nie. Frieda vra pastoor Joseph om weer vir haar te bid....more14minPlay
January 09, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 41Santie Kotze arriveer by Rus en Vrede, en Denver moet bontstaan. Petro is bly om terug te wees, en help Denver om sy kantoor op te pak. Vivienne deel haar idees vir die toekoms van Rus en Vrede met Santie....more13minPlay
January 08, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 40Denver is geskok as hy hoor Rupert wil vir pastoor Joseph aanstel as onderbestuurder. Rupert hou 'n vergadering met Floors, en oortuig hom om vrede te maak met sy dogter....more13minPlay
January 07, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 39Die gerugte dat pastoor Joseph 'n geneser is, kom by Rupert Aucamp uit en hy wil hom ontmoet. Hannes is kwaad vir pastoor oor die bohaai dat Frieda kamstig genees is....more14minPlay
January 04, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 38Denver doen alles in sy vermoë om Rupert Aucamp te beïndruk. Kittie probeer Floors so vêr moontlik buite sig hou tydens Rupert se besoek. Frieda probeer steeds om haar vriendin Verena Malherbe te kontak....more13minPlay
January 03, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 37Denver is ontsteld as hy verneem sy ma en Kittie versprei gerugte dat pastoor Joseph vir Frieda van Alzheimers genees het. Hannes verras Frieda met 'n uitstappie na 'n luiperd-park....more13minPlay
January 02, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 36Floors daag onverwags op om Hannes se verlowing te vier. Frieda tree weer vreemd op, en sluit haarself in Hannes se woonstel toe. Kittie roep pastoor Joseph se hulp in om Frieda uit te kry....more14minPlay
January 01, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 35Denver spog met sy nuut geverfde kantoor. Matrone bespreek haar bekommernis dat Frieda nie haar pille drink nie. Denver vra Hannes om seker te maak Floors veroorsaak nie 'n bohaai wanneer Rupert Aucamp hulle besoek nie....more14minPlay
December 31, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 34Ronnie volg pastoor se raad, en besluit om meer kleurvol aan te trek en ook blomme te plant in die kwekery. Matrone en Vivienne loop hulle vas in 'n Duitse partytjie wanneer hulle ontmoet vir 'n glas wyn....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.