Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
January 25, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 53Floors vra matrone om 'n afspraak vir hom met Rupert Aucamp te reël buite Rus en Vrede se perseel. Ronnie vertel vir matrone dat hy pastoor Joseph wou help met sy ID-kaart aansoek, maar volgens die Departement van Binnelandse Sake bestaan hy nie…...more14minPlay
January 24, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 52Kittie is emosioneel nadat sy saam met Floors, vir Frieda en Hannes besoek het by die sorgsentrum. Vivienne poog om pastoor Joseph te oortuig om die vergadering by te woon, waartydens Rupert Aucamp die inwoners sal toespreek oor die ontwikkeling....more13minPlay
January 23, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 51Denver is terug op sy pos, maar is geskok dat sy skildery verdwyn het. Floors verneem dat Frieda baie siek is. Hy is ook bekommerd oor Hannes se welstand. Denver konfronteer Rupert oor Santie se Plan B met die ontwikkeling....more12minPlay
January 22, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 50Pastoor Joseph is woedend vir Santie omdat sy vir hom gejok het oor haar langtermynplanne met Rus en Vrede. Die inwoners hou 'n protesoptrede teen Santie terwyl 'n joernalis Rus en Vrede besoek....more13minPlay
January 21, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 49Floors lig Santie in dat hy koerante toe sal gaan as sy poog om Rus en Vrede se inwoners te skuif. Santie poog om pastoor Joseph aan haar kant te kry, en belowe om hom te vergoed indien hy haar ondersteun....more14minPlay
January 18, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 48Vivienne nader vir pastoor Joseph om haar en matrone te help om van Santie ontslae te raak. Vivienne maak ook verskoning by Petro dat sy gejok het oor Petro wat kamtig vir Denver sou verlei....more14minPlay
January 17, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 47Matrone en Floors bespreek 'n plan om van Santie Kotze ontslae te raak. Petro verneem dat sy tydelik afgedank is tot tyd en wyl die raad oor haar en Denver se vryery 'n besluit geneem het....more12minPlay
January 16, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 46Ronnie vertel vir Floors al die jongste skindernuus. Matrone is kwaad oor al die veranderinge wat plaasgevind het sedert sy terug is. Santie word op haar plek gesit deur matrone....more14minPlay
January 15, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 45Santie betrap Denver en Petro in matrone se kantoor terwyl hulle vry. Vivienne probeer om Denver beskerm ná die vry-voorval, en stel voor dat Santie vir Petro afdank....more13minPlay
January 14, 2019RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 44Hannes vermoed Frieda het besluit het om terug te keer na die sorgsentrum. Santie deel nuwe inligting oor 'n plan-B met die ontwikkeling, wat Denver heeltemal verras....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.