Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
December 28, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 33Frieda kan nie onthou dat sy met Kittie ooreengekom het om 'n koek en tee partytjie te hou nie. Denver vra matrone om vrede te maak met Vivienne. Matrone is bekommerd oor Frieda....more13minPlay
December 27, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 32Frieda en Kittie moet besluit waar hulle die koek en tee verlowingspartytjie gaan hou. Pastoor Joseph vertel vir Ronnie hoe hy by Rus en Vrede beland het. Hannes is huiwerig om Frieda alleen te los....more15minPlay
December 26, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 31Matrone wens Vivienne geluk met die sukses van die Kersete, maar hulle stamp weer koppe. Denver wil by pastoor Joseph weet hoekom hy destyds weg is by sy gemeente in Bonteheuwel....more14minPlay
December 24, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 30Matrone is nie beïndruk met Ronnie by ontvangs nie. Hannes is opgewonde omdat Frieda by hulle gaan aansluit vir die Kersete. Kittie is kwaad as sy verneem Ronnie het gereël dat hy by haar tafel sit....more15minPlay
December 21, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 29Kittie en Vivienne versier die eetsaal vir die kersete. Ronnie vis by pastoor Joseph uit oor waar hy vandaan kom. Denver stel vir Ronnie aan om ontvangs te beman in Petro se afwesigheid....more15minPlay
December 20, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 28Floors is kwaad vir Hannes omdat hy vir matrone Louw vertel het van die plan om te ontsnap. Ronnie dink hy ken vir pastoor Joseph wat voorheen 'n gemeente in Bontheuwel gehad het. Floors beraam 'n nuwe plan om te ontsnap....more15minPlay
December 19, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 27Floors deel Hannes mee dat hy sy bakkie se sleutels sal terugkry, en ontsnap voor sy dogter opdaag om hom te kom haal. Vivienne ontmoet vir pastoor Joseph, en is beïndruk met die flambojante man en sy spinasiebrode....more15minPlay
December 18, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 26Floors en Hannes luister geamuseerd hoe Floors se tuindwerg vir Joseph geselskap gehou het in die donker vertrek onder die hoofgebou. Matrone probeer uitvind wie en wat Joseph Hendricks nou eintlik is....more15minPlay
December 17, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 25Almal bespiegel oor die identiteit van die bejaarde man waarop Ronnie en Denver afgekom het. Petro vra matrone vir verlof en bieg dat sy ontsteld is oor die nuus dat Denver nie in vrouens belangstel nie....more14minPlay
December 14, 2018RUS EN VREDE deur Charles J. Fourie - Episode 24Denver lig matrone in dat hy Floors se dogter gevra het om hom te kom haal. Vivienne is woedend vir Matrone nadat sy verneem van die gerugte wat die rondte doen dat Denver nie in vrouens belangstel nie....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.